Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 40:49:21
  • More information

Informações:

Synopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodes

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 2 April 2025

    02/04/2025 Duration: 46min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Politieke partye stoei steeds oor begroting

    01/04/2025 Duration: 07min

    Dawie Boonzaaier van Rapport gesels oor die gesamentlike sitting van die parlement se finanskomitees. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Dié SA whisky is die beste in die wêreld

    01/04/2025 Duration: 05min

    Wallies Uys, hoof van spiritus by Heineken Beverages, bespreek hulle onlangse toekenning. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Gauteng-howe só vol dat nuwe sake eers in 2031 op die rol kan kom

    01/04/2025 Duration: 06min

    Adv. Justin Erasmus, voorsitter van die Personal Injury Plaintiff Lawyers Association (PIPLA), bespreek die Gautengse Hooggeregshof se voorstel vir verpligte bemiddeling in siviele sake. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • SA se “nie-amptelike” afvaardiging na die VSA is terug in SA

    01/04/2025 Duration: 07min

    Johann Kotzé, uitvoerende hoof van Agri SA, gesels oor hul afvaardiging na die VSA. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • DIe SAID se gebruik van KI maak ’n positiewe verskil

    01/04/2025 Duration: 13min

    Edward Kieswetter, kommissaris van die Suid-Afrikaanse Inkomstediens, bespreek die voorlopige syfers vir die belastingjaar. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Môre is Bevrydingsdag

    01/04/2025 Duration: 06min

    Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, bespreek die markte en verwagtinge rondom Donald Trump se Bevrydingsdag. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 01 April 2025

    01/04/2025 Duration: 48min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Wat is op die rand-KI?

    31/03/2025 Duration: 06min

    Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologiestrategie en Innovasie, verbonde aan die DaVinci-sakeskool, verduidelik wat op die rand-kunsmatige intelligensie behels. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • FSCA-verslag ontbloot tekortkominge in klagtehantering

    31/03/2025 Duration: 10min

    Elke Brink, direkteur en welvaartadviseur by PSG Wealth R21, bespreek die FSCA se jongste verslag oor hoe finansiële diensverskaffers klagtes hanteer. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Shoprite help klein besighede om groot te dink

    31/03/2025 Duration: 10min

    Arthur Goldstuck, joernalis en uitvoerende hoof van World Wide Worx, gesels oor Shoprite se verslag oor klein- en medium-onderneming. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Nie alle werkers het meer dieselfde beskerming nie

    31/03/2025 Duration: 08min

    Vanaf môre gaan die arbeidsregte vir werknemers met hoër inkomste verander. Prof. Hugo Pienaar, direkteur by Thomson Wilks Prokureurs, verduidelik wat dit behels. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Goudprys sluit 'n onsekere kwartaal op 'n hoogtepunt af

    31/03/2025 Duration: 12min

    Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die markte in die eerste kwartaal en PSG se handelsverklaring. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 31 Maart 2025

    31/03/2025 Duration: 50min

    Johan Gouws. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kenners antwoord luisteraarsvrae

    28/03/2025 Duration: 21min

    Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA en Elke Brink, direkteur en adviseur by PSG Route 21, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Wat is die verskil tussen lewens- en ongeluksversekering

    28/03/2025 Duration: 08min

    George Kolbe hoof van Lewensversekering Bemarking by Momentum verduidelik die verskil tussen lewens- en ongeluksversekering. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die regering begin die stryd teen die konstruksiemafia wen

    28/03/2025 Duration: 07min

    Dean Macpherson, minister van openbare werke en infrastruktuur, verduidelik hoe die regering die konstruksiemafia-probleem aanpak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Goud, beter, beste

    28/03/2025 Duration: 10min

    Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, gesels oor die onsekerheid op die markte, die goudprys en die wisselkoers. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 28 Maart 2025

    28/03/2025 Duration: 49min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Akademikus, ekonoom, diplomaat, entrepreneur

    27/03/2025 Duration: 11min

    Dr André van der Vyver, uitvoerende direkteur van die Suid-Afrikaanse Vereniging vir Graan-en Oliesade-handelaars (Sacota), gesels oor sy agtergrond, loopbaan, industrie en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter

page 6 from 8