Synopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodes
-
Kragpryse: hoe vet is jou munisipaliteit se winsmarge?
03/11/2025 Duration: 11minGeordin Hill-Lewis, burgemeester van Kaapstad, bespreek sy reaksie op die hofuitspraak wat Suid-Afrikane in staat sal stel om te sien teen watter tariewe plaaslike munisipaliteite elektrisiteit by Eskom koop en teen watter tariewe hulle dit aan verbruikers verkoop. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Nvidia kan (dalk) met nog 70% spring
03/11/2025 Duration: 09minAmelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor Redefine en Pepkor se aankondigings van vandag, die prestasie van motorverkope vanjaar, en die aandeelpryse van groot Amerikaanse tegnologiemaatskappye. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 3 November 2025
03/11/2025 Duration: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
31/10/2025 Duration: 15minCorné Welman – welvaartbeplanner, Portfolium en JB Smith – bestuurshoof, Sequoia Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Dis belangrik om emosies uit jou beleggingsoptrede te hou
31/10/2025 Duration: 07minEric Jordaan – direkteur, Crue Invest Volg RSG Geldsake op Twitter
-
NinetyOne bring aktiewe fondse na die mark
31/10/2025 Duration: 07minJaco van Tonder – direkteur adviesdienste, NinetyOne Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Mediesefondsbestuurders soek balastingantwoorde
31/10/2025 Duration: 07minPieter Faber – uitvoerende beampte vir belasting, Saica Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Internasionale markte en hulpbronpryse druk die JSE af
31/10/2025 Duration: 07minJB Smith – bestuurshoof, Sequoia Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 31 Oktober 2025
31/10/2025 Duration: 51minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Sy het die Karoo in Karooooo gesit
30/10/2025 Duration: 10minLourandi Kriel, uitvoerende hoof van SweepSouth, gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die bedryf waarin sy is, en wat sy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
BAIC wil motors in die Baai vervaardig dat die stof so staan
30/10/2025 Duration: 07minBen Fouché, adjunkdirekteur van algemene bestuur by BAIC, gesels oor BAIC se Coega-aanleg en hulle planne om SUV’s te vervaardig. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die regering wil swak boukontrakteurs op ’n swartlys plaas; sal nooit weer met die staat kan sake doen nie
30/10/2025 Duration: 10minJames de Villiers, woordvoerder van die Departement van Openbare Ondernemings en Infrastruktuur, gesels oor die regering se planne om boukontrakteurs op ’n swartlys te plaas as hulle projekte vertraag. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markte onrustig ná Amerikaanse rentekoersverlaging
30/10/2025 Duration: 10minAmelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor die vergadering tussen Donald Trump en Xi Jinping, staatseffekte, Dis-Chem se finansiële resultate, en Suid-Afrika se eerste Walmart. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 30 Oktober 2025
30/10/2025 Duration: 46minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 29 Oktober 2025
29/10/2025 Duration: 48minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kripto beursverhandeldefondse maak hulle buiging in die VSA
29/10/2025 Duration: 07minChristo de Witt, hoof van Suid-Afrika, verduidelik wat ’n kripto-ETF is en hoe dit verskil van direkte beleggings in kripto-geldeenhede. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoe belangrik is die middelman in die as jou beleggings met KI gedoen word?
29/10/2025 Duration: 06minPedri Reyneke, uitvoerende hoof van Multilink Finansiële Dienste, gesels oor die impak van kunsmatige intelligensie op Suid-Afrika se finansiële dienste. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Discovery staan uit, maar mediesefondse laat veel te wense oor
29/10/2025 Duration: 06minProf. Adré Schreuder, buitengewone professor aan die Universiteit van Pretoria, gesels oor die jongste indeks vir verbruikerstevredenheid in die mediese fondsbedryf. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Sakeondernemings is nie reg vir die aanlynbedreiging nie
29/10/2025 Duration: 06minMaritza van Wyk, leier vir SMB-verkope by Cisco Afrika, gesels oor die aanlynbedreigings vir sakeondernemings. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Suid-Afrika se lewens- en ongeskiktheidsversekeringsgaping is nou meer as R50 triljoen
29/10/2025 Duration: 08minWS Nel, hoof van aktuariële navorsing by True South Advisory, gesels oor Suid-Afrika se lewens- en ongeskiktheidsversekeringsgaping. Volg RSG Geldsake op Twitter