Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 40:49:21
  • More information

Informações:

Synopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodes

  • Ryk drink koffie met Jaco van Tonder

    10/04/2025 Duration: 06min

    Jaco van Tonder, direkteur van adviseursdienste by Ninety One, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Discovery betaal R11.5 miljard se eise in 2024 uit

    10/04/2025 Duration: 07min

    Riaan van Reenen, uitvoerende hoof van Discovery Life, bespreek die versekeraar se eise vir 2024. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die held van die Kgetlengrivier-munisipaliteit

    10/04/2025 Duration: 15min

    Sakeman Willie Jones gesels oor die pogings van inwoners en sake-eienaars in die Kgetlengrivier-munisipaliteit om die verval van die dorp te keer. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Trump-besluit bring vir seker nie sekerheid

    10/04/2025 Duration: 07min

    Donald Trump het besluit om tariewe vir 90 dae op ys te plaas. Deon Gouws, beleggingshoof van Credo Wealth, deel sy insigte daaroor. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Markte onseker oor Trump-besluit

    10/04/2025 Duration: 08min

    Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 10 April 2025

    10/04/2025 Duration: 50min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Truth Terminal herskryf KI- en kripto-boeke

    09/04/2025 Duration: 06min

    Carel de Jager, groepleier by die Wetenskaplike en Nywerheidsnavorsingsraad (WNNR), gesels oor Truth Terminal. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Hendrik du Toit gives his view on what is happening in the world

    09/04/2025 Duration: 11min

    Hendrik du Toit – CEO of Ninety One. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Is daar hoop vir die rand?

    09/04/2025 Duration: 08min

    Gert Visser, valutaspesialis van Rand Merchant Bank, bespreek die rand se beweging. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die Purple Group druk hom in die rooi

    09/04/2025 Duration: 09min

    Charles Savage, uitvoerende hoof van Purple Group, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Goud blink weer in onsekere tye

    09/04/2025 Duration: 06min

    Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, bespreek die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 8 April 2025

    09/04/2025 Duration: 48min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Watter landbousektore gaan die hardste deur Trump se tariewe geslaan word?

    08/04/2025 Duration: 05min

    Theo Boshoff, uitvoerende hoof van die Landbousakekamer van Suid-Afrika (Agbiz), bespreek die impak van die VSA se tariewe op die landbousektor. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die geskiedenis herhaal homself: Tariewe het ’n groot rol in die Groot Depressie gespeel

    08/04/2025 Duration: 10min

    Dr Christie Viljoen, senior ekonoom van PwC, gesels oor die Groot Depressie. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kleuterzone se Bougas gesekwestreer

    08/04/2025 Duration: 05min

    Liesl Peyper senior joernalis, Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • GEPF se verhoging-formule onder die vergrootglas

    08/04/2025 Duration: 09min

    Musa Mabesa, hoofbeampte van die Staatspensioenfonds (GEPF), bespreek die GEPF se verhoging-formule. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Waarheen met die RNE?

    08/04/2025 Duration: 08min

    'Hierdie is hulle grootste toets tot hede': Dawie Boonzaaier – politieke beriggewer, Rapport. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • "Kalmte" keer terug na markte

    08/04/2025 Duration: 06min

    Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die beweging van die rand en die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 8 April 2025

    08/04/2025 Duration: 49min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Absa se wortels strek baie verder terug as wat jy dink

    07/04/2025 Duration: 09min

    Jaco le Roux van Absa gesels oor Absa se geskiedenis. Volg RSG Geldsake op Twitter

page 4 from 8