Synopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodes
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
17/10/2025 Duration: 20minAndries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoe hou ons ons huis?
17/10/2025 Duration: 08minGerbrand Gildenhuys, besturende direkteur van Cilliers & Gildenhuys Prokureurs, beantwoord ’n luisteraarsvraag oor die hantering van regskwessies rondom ’n gesinshuis wanneer daar geen testament is nie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Growthpoint gooi sy gewig agter die Wynland-lughawe
17/10/2025 Duration: 06minWerner van Antwerpen, hoof van korporatiewe advies by Growthpoint, gesels oor hulle belegging in die beplande Kaapse Wynland-lughawe. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markte sak terug na ‘n week van sterk groei
17/10/2025 Duration: 05minMia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 17 Oktober 2025
17/10/2025 Duration: 47minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Tinus drink koffie met Christo de Witt van Luno Suid-Afrika
16/10/2025 Duration: 09minChristo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die bedryf waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
West Pack se winkels is nou konsessies
16/10/2025 Duration: 05minRozelle Pieterse, konsessieprojekbestuurder by West Pack Lifestyle, gesels oor hul konsessiestrategie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
PSG wys sy syfers tot Augustus 2025
16/10/2025 Duration: 06minFrancois Gouws, bestuurshoof van PSG Finansiële Dienste, bespreek die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die padongelukkeondersoek krap nuwe wonde oop in die Parlement
16/10/2025 Duration: 05minPieter de Bruyn, voorsitter van die Vereniging vir die Beskerming van Padongelukslagoffers (APRAV), gesels oor die parlementêre ondersoek na die Padongelukkefonds. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Sanral soek nog steeds die e-tol-skuld
16/10/2025 Duration: 07minStefanie Fick, uitvoerende direkteur van OUTA, gesels oor SANRAL wat steeds die GFIP-e-tolskuld van motoriste wil invorder. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Aandele hou aan met klim
16/10/2025 Duration: 08minDrikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, gesels oor edelmetale en die prestasie van goudmynmaatskappye. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 16 Oktober 2025
16/10/2025 Duration: 49minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Het ander kriptogeldeenhede Bitcoin se goeie lopie nagevolg?
15/10/2025 Duration: 08minCarel van Wyk, stigter van MoneyBadger, gesels oor die beste presterende kriptogeldeenhede. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
SA se informele ekonomie is besig om te pomp
15/10/2025 Duration: 08minDr. Steve Minnaar van Abax Investments en Ryk van Niekerk gesels oor Standard Bank se Inaugural Informal Economy Report. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Só kies jy ’n mediese fonds
15/10/2025 Duration: 08minTobie du Preez, uitvoerende hoof van Agile Alternative Business Solutions by Bonitas, verduidelik hoe om ’n mediese fonds te kies. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Twee Springbokke span saam binne Fidelity
15/10/2025 Duration: 10minWahl Bartmann, uitvoerende hoof van Fidelity Services Group, bespreek Fidelity se meerderheidsbelang in SSG Holdings en sy visie vir die groei van Fidelity. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die JSE-partytjie duur voort
15/10/2025 Duration: 08minDr. Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Investments, bespreek die plaaslike beurs se prestasie, Karooooo se aandeelprys en LVMH se finansiële resultate se impak op sy aandeelprys. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 15 Oktober 2025
15/10/2025 Duration: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
SA sitrusuitvoere slaan nie nuwe rekord
14/10/2025 Duration: 07minGerrit van der Merwe – voorsitter, Sitrusprodusentevereniging, CGA Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Moenie skrik om te belê as die mark spring nie
14/10/2025 Duration: 09minJac de Wet – welvaartbestuurder, PSG Wealth Somerset-Wes Volg RSG Geldsake op Twitter