Synopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodes
-
Balwin-wins bokspring weens laer rentekoers
28/10/2025 Duration: 08minJonathan Bigham, finansiële hoof van Balwin, gesels oor hul tussentydse finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Landbou e-handel skep baie geleenthede en hoër winsgrense
28/10/2025 Duration: 07minCobus de Bruyn, hoof van kliëntwaarde-proposisies vir Landbou by Nedbank Kommersiële Banksake, verduidelik hoe e-handel nuwe geleenthede in die landbousektor skep. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Old Mutual koop ’n meerderheidsbelang van 10X Investments
28/10/2025 Duration: 05minTobie van Heerden, uitvoerende hoof van 10X Beleggings, bespreek hul transaksie met Old Mutual en verduidelik wat dit vir 10X Investments beteken. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
WeBuyCars val met 14% ná ’n “swakker” tweede helfte van sy boekjaar
28/10/2025 Duration: 09minFaan van der Walt, uitvoerende hoof van WeBuyCars, gesels oor hul handelsverklaring wat vandag bekend gemaak is, en die aandeelprys se reaksie daarop. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Mark wis amper verliese uit
28/10/2025 Duration: 05minHenco Kruger lewer die markverslag, en Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, deel haar siening oor die goudprys en die markte se reaksie op Suid-Afrika wat van die gryslys verwyder is. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 27 Oktober 2025
27/10/2025 Duration: 51minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die PnP-skip is stadig maar seker besig om te draai
27/10/2025 Duration: 09minPick n Pay het vandag sy tussentydse finansiële resultate bekend gemaak. Die groep se uitvoerende hoof, Sean Summers, bespreek die syfers. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
SA kyk weer na 300km/h-sneltrein tussen Johannesburg en Durban
27/10/2025 Duration: 06minProf. Jan Havenga, emeritus professor in Bedryfsingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch en logistieke raadgewer vir die regering en die Wêreldbank, gesels oor die departement van vervoer se planne vir ’n 300 km/h-sneltrein tussen Johannesburg en Durban. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
SA is off the grey list. Will this stop corruption?
27/10/2025 Duration: 21minIsmail Momoniat – Technical Advisor, National Treasury & Hendrik du Toit – CEO, Ninety One. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Jy het ’n mondskerm nodig as jy in goud belê
27/10/2025 Duration: 05minSchalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor die goudprys en FirstRand se belang in die FinTech-reus Optasia. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 24 Oktober 2025
24/10/2025 Duration: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
24/10/2025 Duration: 16minJannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium, en Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
SA huishoudings is diep in die moeilikheid, maar hulle maak ’n plan
24/10/2025 Duration: 09minSunette Ansara, hoof van regsversekering by JustMoney, bespreek hul Money & Me-peiling. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kan ’n krediteur jou pensioen vat as jy nie jou skuld kan betaal nie?
24/10/2025 Duration: 06minDr. Evette Vanrenen-Lindford, hoofbeampte van UJ se pensioenfondse en visevoorsitter van Batseta, verduidelik of ’n krediteur jou pensioen kan eis as jy jou skuld nie kan betaal nie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
SA is af van die gryslys!
24/10/2025 Duration: 13minOmri Thomas, direkteur van Abax Investments, gesels oor Suid-Afrika se verwydering van die gryslys, die huidige toestand van die plaaslike kapitaalmark en Adcock Ingram wat sy notering op die JSE beëindig. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 23 Oktober 2025
23/10/2025 Duration: 50minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Tinus drink koffie met Prof. Andre Roux van die US Sakeskool
23/10/2025 Duration: 12minProf. André Roux, ekonoom en programhoof van Toekomsstudies by die Stellenbosch Sakeskool, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Daar is steeds waarde in die stygende JSE
23/10/2025 Duration: 08minHannes van den Berg, mede-hoof van SA aandele by Ninety One, gesels oor beleggingswaarde in die stygende JSE. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Afrimat bou momentum met fyn focus
23/10/2025 Duration: 05minAndries van Heerden, uitvoerende hoof van Afrimat, bespreek die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Clicks se omset styg met meer as 5%
23/10/2025 Duration: 09minBertina Engelbrecht, uitvoerende hoof van Clicks, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter