Rsg Geldsake Met Moneyweb

Die ferrochroom-bedryf wys hoe hoë elektrisiteitspryse nywerhede verwoes

Informações:

Synopsis

Japie Fullard, uitvoerende hoof van Glencore Allooie, gesels oor die impak van hoë elektrisiteitskoste op die ferrochroombedryf. Volg RSG Geldsake op Twitter