Synopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodes
-
Scopa begin ondersoek na die Padongelukkefonds
08/10/2025 Duration: 08minPieter de Bruyn, voorsitter van die Vereniging vir die Beskerming van Padongelukslagoffers (APRAV), gesels oor Scopa se ondersoek na die Padongelukkefonds. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kripto word nou by 650 000 aankooppunte aanvaar
08/10/2025 Duration: 07minChristo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika, verduidelik hoe Suid-Afrikaners nou hul kripto-geldeenhede direk kan gebruik om vir alledaagse aankope te betaal. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Gaan informele handel na ‘n tegniese oplossing gryp in SA?
08/10/2025 Duration: 07minAndré de Wet, bestuurshoof van Flood, gesels oor die verbinding van informele besighede met tegnologie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Werkloosheid in Suid-Afrika staan op rekordvlakke
08/10/2025 Duration: 05minChristie Viljoen, senior ekonoom by PwC, gesels oor Suid-Afrika se werkloosheidskrisis. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
SA hoenderbedryf dalk bedreig deur Amerikaanse invoere
08/10/2025 Duration: 04minDie vervalde Agoa-ooreenkoms en die toenemende invoer van Amerikaanse hoender kan plaaslike boere benadeel, sê die bedryf. Marthinus Stander, bestuurshoof van Rainbow Chicken, bespreek die implikasies van hierdie uitdagings. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Goud bars deur $4000 per fynons
08/10/2025 Duration: 09minOmri Thomas, direkteur by Abax Investments, gesels oor vandag se markbewegings en 'n maatskappy wat binnekort noteer. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 8 Oktober 2025
08/10/2025 Duration: 49minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Optimiste se beleggings groei vinniger as dié van pessimiste
07/10/2025 Duration: 08minTommy Ferreira, welvaartbestuurder by PSG Wealth Northcliff, gee konteks oor navorsing wat toon dat optimiste se beleggings vinniger groei as dié van pessimiste. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Nuwe wolfabriek in die Paarl net een van drie in die wêreld
07/10/2025 Duration: 10minStefan Gerber, stigter van Gerber & Co, gesels oor die maatskappy se nuwe wolfabriek in die Paarl. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Vaders kan nou ook vier maande kraamverlof vat
07/10/2025 Duration: 07minProf. Hugo Pienaar, direkteur by Thomson Wilks, gesels oor ouers wat nou toegelaat word om kraamverlof gelyk te deel. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Probleme by ferrochroomsmelters forseer Afrimat om antrasiet-bedrywighede af te skaal
07/10/2025 Duration: 04minAndries van Heerden, uitvoerende hoof van Afrimat, gesels oor hulle antrasiet-bedrywighede. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
SA verkoop die meeste motors in ’n dekade
07/10/2025 Duration: 09minDie motorbedryf beleef tans ’n besonder goeie paar maande. Ockert Janse van Rensburg, uitvoerende hoof van Motus, gesels oor motorverkope wat in September tot hul hoogste vlak in ’n dekade gestyg het. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Goud breek deur $4 000
07/10/2025 Duration: 04minMia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, bespreek die goudprys sowel as buitelandse beleggings. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 7 Oktober 2025
07/10/2025 Duration: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Mediclinic het ’n groot rol gespeel om SA se private gesondheidsorgbedryf te ontwikkel
06/10/2025 Duration: 09minBraam Joubert, uitvoerende hoof van Mediclinic in Suider-Afrika, gesels oor die geskiedenis van Mediclinic. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Mag huiseienaarsverenigings Airbnb verbied?
06/10/2025 Duration: 08minAhmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging by Werksmans Prokureurs, gesels oor deeltitelontwikkelings wat Airbnb's kan verbied. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Discovery Green gaan vir 20 jaar groenenergie aan Glencore verskaf
06/10/2025 Duration: 05minAndre Nepgen, hoof van Discovery Green, en Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, bespreek Discovery Green en Glencore se ooreenkoms. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Are the FIC's teeth sharp enough to combat corruption?
06/10/2025 Duration: 11min‘I think we are making very good progress’ – Advocate Pieter Smit, acting director of the Financial Intelligence Centre. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Nóg ’n week, nóg ’n hoogtepunt
06/10/2025 Duration: 06minTheo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 06 Oktobber 2025
06/10/2025 Duration: 48minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter