Synopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodes
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 20 Oktober 2025
20/10/2025 Duration: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
17/10/2025 Duration: 20minAndries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoe hou ons ons huis?
17/10/2025 Duration: 08minGerbrand Gildenhuys, besturende direkteur van Cilliers & Gildenhuys Prokureurs, beantwoord ’n luisteraarsvraag oor die hantering van regskwessies rondom ’n gesinshuis wanneer daar geen testament is nie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Growthpoint gooi sy gewig agter die Wynland-lughawe
17/10/2025 Duration: 06minWerner van Antwerpen, hoof van korporatiewe advies by Growthpoint, gesels oor hulle belegging in die beplande Kaapse Wynland-lughawe. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markte sak terug na ‘n week van sterk groei
17/10/2025 Duration: 05minMia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 17 Oktober 2025
17/10/2025 Duration: 47minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Tinus drink koffie met Christo de Witt van Luno Suid-Afrika
16/10/2025 Duration: 09minChristo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die bedryf waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
West Pack se winkels is nou konsessies
16/10/2025 Duration: 05minRozelle Pieterse, konsessieprojekbestuurder by West Pack Lifestyle, gesels oor hul konsessiestrategie. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
PSG wys sy syfers tot Augustus 2025
16/10/2025 Duration: 06minFrancois Gouws, bestuurshoof van PSG Finansiële Dienste, bespreek die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die padongelukkeondersoek krap nuwe wonde oop in die Parlement
16/10/2025 Duration: 05minPieter de Bruyn, voorsitter van die Vereniging vir die Beskerming van Padongelukslagoffers (APRAV), gesels oor die parlementêre ondersoek na die Padongelukkefonds. Volg RSG Geldsake op Twitter