Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 41:26:53
  • More information

Informações:

Synopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodes

  • Daar is steeds waarde in die stygende JSE

    23/10/2025 Duration: 08min

    Hannes van den Berg, mede-hoof van SA aandele by Ninety One, gesels oor beleggingswaarde in die stygende JSE. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Afrimat bou momentum met fyn focus

    23/10/2025 Duration: 05min

    Andries van Heerden, uitvoerende hoof van Afrimat, bespreek die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Clicks se omset styg met meer as 5%

    23/10/2025 Duration: 09min

    Bertina Engelbrecht, uitvoerende hoof van Clicks, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Hulpbronne druk die beurs op

    23/10/2025 Duration: 06min

    Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor wisselvalligheid op internasionale markte en die aandeelpryse van edelmetaalmaatskappye. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 22 Oktober 2025

    22/10/2025 Duration: 50min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kripto help dat R5 miljard onwettig die land uitvloei

    22/10/2025 Duration: 06min

    Carel de Jager, uitvoerende hoof van Silver Sixpence, praat oor die rol van kripto in die onwettige uitvloei van R5 miljard. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Ondanks die JSE se bullopie, is daar steeds goeie geleenthede

    22/10/2025 Duration: 07min

    Tim Acker, portefeuljebestuurder by Allan Gray Stable Fund, gesels oor die JSE se bullopie en die blywende geleenthede wat dit bied. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Eskom laat vaar voorskrifte dat ingenieurs klein sonstelsels moet afteken

    22/10/2025 Duration: 05min

    Adv. Stefanie Fick, uitvoerende direkteur by Outa, gesels oor Eskom se besluit om sy voorskrif dat ingenieurs klein sonkragstelsels moet goedkeur, te laat vaar. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Al hoe meer besighede betaal nie werknemers se pensioenfondsbydraes oor nie

    22/10/2025 Duration: 13min

    Dr. Evette Vanrenen-Lindford, hoofbeampte van UJ Pensioenfondse en visevoorsitter van Batseta, gesels oor besighede wat nie werknemers se pensioenfondsbydraes oorbetaal nie. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die kans vir 'n rente­koersverlaging kwyn

    22/10/2025 Duration: 12min

    Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, gesels oor die goudprys, Famous Brands se finansiële resultate en inflasie. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die melkbedryf verkoop dat dit bars

    21/10/2025 Duration: 06min

    Nico Fouché, uitvoerende hoof van Melk SA, gesels oor hulle jongste melkvloei-inligting. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Groot probleme in die lugvaartbedryf kan SA lelik seer maak

    21/10/2025 Duration: 09min

    De Villiers Engelbrecht, uitvoerende hoof van Airlink, bespreek die vertragings by klein lughawens in die land en die impak wat dit meebring. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Hoe naby is die naald aan die KI en goud borrel?

    21/10/2025 Duration: 14min

    Cornelius Zeeman van Fairtree deel sy insigte oor die risiko’s rondom die KI- en goudborrel. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • "Kommoditeite haal asem"

    21/10/2025 Duration: 10min

    Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor wat kommoditeitspryse so laat skrik het, Coca-Cola se oorname van Coca-Cola Beverages Africa, en hulle moontlike notering op die JSE. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 21 Oktober 2025

    21/10/2025 Duration: 46min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die geskiedenis van King Price

    20/10/2025 Duration: 06min

    Gideon Galloway – stigter en uitvoerende hoof van die King Price groep Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Hoe raak die onlangse veranderings aan die GEPF-aannames lede se sakke?

    20/10/2025 Duration: 09min

    Jaco van Tonder – direkteur: adviseursdienste, Ninety One Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die president erken die onteieningswet is ongrondwetlik

    20/10/2025 Duration: 07min

    Kallie Kriel – uitvoerende hoof, AfriForum Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die regering se baie ambisieuse kragplan

    20/10/2025 Duration: 09min

    Chris Yelland – onafhanklike energie-ontleder en besturende direkteur, EE Business Intelligence Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Markoorsig

    20/10/2025 Duration: 13min

    Theo Vorster – medestigter, Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter

page 7 from 8