Synopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodes
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
07/11/2025 Duration: 18minNico Matthee, welvaartbeplanner by Portfolium, en Dr Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Beleggings, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoe groot is die aanlyn-dobbel probleem?
07/11/2025 Duration: 14minJan van Niekerk van RECM en Gold Rush gesels oor dobbelary wat buite beheer raak, asook oor die regulasies rondom dobbeladvertensies. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Jse hof toe oor Mantengu
07/11/2025 Duration: 12minDr Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Beleggings, deel sy mening oor die onrustige mark, Tesla-aandeelhouers se vergoedingspakket aan Elon Musk, en Mantengu se aantygings teen die JSE. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 7 November 2025
07/11/2025 Duration: 50minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die Capitec-reis begin by ’n buurman
06/11/2025 Duration: 20minHenk Lourens – Uitvoerende: Strategiese Inisiatiewe, Capitec Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kan King V ’n groter verskil as King IV maak?
06/11/2025 Duration: 07minAnsie Ramalho – Voorsitter, King-komitee Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Vodacom en Makate skud na 17 jaar blad oor Please Call Me
06/11/2025 Duration: 08minJan Vermeulen – redakteur, MyBroadband Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markoorsig
06/11/2025 Duration: 08minDrikus Combrinck – uitvoerende hoof, Capicraft Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 06 Nov 2025
06/11/2025 Duration: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kan bitoin help om landse staatskuld af te betaal?
05/11/2025 Duration: 07minKokkie Kooyman – fondsbestuurder, Denker Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Laer beleggingstariewe kan jou spaargeld báie langer laat hou
05/11/2025 Duration: 07minAndre Tuck – beleggingskonsultant, 10X Investments Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die tesourie trek sy omstrede voorstel om buitelandse pensioene te belas terug
05/11/2025 Duration: 05minPiet Nel – onafhanklike belastingkonsultant Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoekom is ongelykheid in die wêreld onvolhoubaar?
05/11/2025 Duration: 14minProf Imraan Valodia – Professor: Ekonomie en Adjunkvisekanselier: Klimaat, Volhoubaarheid en Ongelykheid Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Markoorsig
05/11/2025 Duration: 11minJohan Gouws – hoof: welvaartadviesdienste, PPS Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 05 Nov 2025
05/11/2025 Duration: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hof sê bewaringsprojekte kan renosterhorings verkoop
04/11/2025 Duration: 08minWicus Diedericks, aansoeker in die saak, wildboer en eienaar van Rockwood, gesels oor sy boerdery en die hofuitspraak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
70 jaar van Omnia-innovasie
04/11/2025 Duration: 09minLouis Strydom, bemarkingsdirekteur by Omnia, gesels oor die maatskappy se groei en innovasie oor die afgelope 70 jaar. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Suid-Afrikaners koop motors vir die vale
04/11/2025 Duration: 08minHenry Botha, hoof van strategie en analise by Absa Voertuigfinansiering, gesels oor Okober se motorverkope. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Wat is Operasie Vulindlela? (Ingeval jy nie geweet het nie
04/11/2025 Duration: 11minDie bekende ekonoom JP Landman verduidelik wat Operasie Vulindlela is, en deel sy mening oor die inisiatief se vordering en die samewerking tussen die regering en die privaatsektor. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Is ’n positiewe kredietgradering op die horison?
04/11/2025 Duration: 07minSchalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor die nuwe notering op die JSE en Bank of America se mening oor Suid-Afrika se kredietgradering. Volg RSG Geldsake op Twitter