Synopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodes
-
ToekomsVenster | Kom ons praat oor die kerk
09/09/2024 Duration: 04minWat het jy met Jesus se aanbod van lewe gedoen?
-
ToekomsVenster | Empatie en geduld met die familie
09/09/2024 Duration: 04minJesus het ons vooraf gewaarsku, in die wêreld sal julle swaarkry, maar hou goeie moed, ek het die wêreld oorwin.
-
ToekomsVenster | Gesond, maar die letsel bly
02/09/2024 Duration: 05minPa, ma, asseblief, pas jul kinders met Goddelike begeleiding en instaatstelling mooi op.
-
ToekomsVenster | Jy hoort nie in die gevangenis nie
02/09/2024 Duration: 04minAanvaar die vergifnis wat God bewerk het, en begin om die lewe aan die ander kant van pyn te omhels.
-
ToekomsVenster | ‘Daar behoort ʼn verbod te wees op soveel pyn’
02/09/2024 Duration: 03minMag die genade van God, Immanuel, God met ons, altyd, onverdun, sonder ophou, jou oorskadu en bewaar.
-
ToekomsVenster | Is jy sensitief vir ander se lyding?
02/09/2024 Duration: 04min“As een lid ly, ly al die lede saam; en as een lid geëer word, is al die lede saam bly.” – 1 Korintiërs 12:26
-
ToekomsVenster | Ons was self vreemdelinge in Egipte
02/09/2024 Duration: 05minDie Bybel herinner ons daaraan dat ook ons op verskeie maniere vreemdelinge was, en in ʼn sin is ons dit nog steeds.
-
ToekomsVenster | Hoe kom ek in die hemel?
26/08/2024 Duration: 03minOns is besig om aan ons ewige roeping, God se raadsplan met die wêreld, uitdrukking en inhoud te gee.
-
ToekomsVenster | Moenie moed opgee nie, as jy net een kan help
26/08/2024 Duration: 04minOns mag nie moeg raak nie. Sien die kindergesiggies raak en die moontlikhede wat daardie individu in hom of haarself het.
-
ToekomsVenster | Die Bybel bly ons gids
26/08/2024 Duration: 03minDalk staan jy vandag voor so ʼn keuse.