Synopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodes
-
ToekomsVenster | Wonder van genade en oorvloed
24/04/2025 Duration: 07minDis vanoggend met die lees van dié teks dat die woorde, “soveel as wat elkeen wou hê”, my opval.
-
ToekomsVenster | Baken van Lig in duister tye
23/04/2025 Duration: 04minDaar is ʼn teken dat hoop altyd triomfeer, te midde van die desperaatheid in ons leefwêreld tans.
-
ToekomsVenster | Waar dankbaarheid en genade leef
22/04/2025 Duration: 05minOns het gewoond geraak aan gemak. Ons doen min moeite. Jesus moet sommer aflewer binne 60 minute of minder. Ons wil nie wag nie. Ek het sommer baie om oor te dink wanneer ek wegry.
-
ToekomsVenster | Maak tyd om dankie te sê
21/04/2025 Duration: 05minGaan jy vandag iewers tot stilstand kom en die mooi rondom jou raaksien, waardeer en die Here daarvoor dank?
-
ToekomsVenster | Stilte, donkerte en die grootste oorwinning
14/04/2025 Duration: 05minWaarom nie hierdie liefdesaanbod aangryp nie? Watter ander opsie is daar?
-
ToekomsVenster | Trane van verraad, trane van vergifnis
14/04/2025 Duration: 04minʼn Tragiese einde van ʼn tragiese figuur – en tog is daar vergifnis vir dié wat berou het.
-
ToekomsVenster | Pad van lyding begin in ʼn tuin van gebed
14/04/2025 Duration: 06minJesus het die pad voluit gestap sodat ons, wanneer beproewing kom, met geloof kan volg.
-
ToekomsVenster | Die brood gebreek, die beker gedeel
14/04/2025 Duration: 03minGenade wat ons nie verdien nie, en tog, “neem, eet, drink, dit is vir julle”.
-
ToekomsVenster | Hosanna, die Koning kom
14/04/2025 Duration: 03minDalk wil jy net in stilte aanbid: “Here, U is waardig”.
-
ToekomsVenster | Wat Hy begin, maak Hy klaar
11/04/2025 Duration: 05minHy maak ons deel van sy handewerk, neem ons in diens sodat ons mag deel in al die groot dinge waarmee Hy besig is.
-
ToekomsVenster | In die begin
09/04/2025 Duration: 05minDalk kan ons gebed wees: Here, waarmee wil U ʼn begin maak in my lewe? Help my om die vertroue waardig te wee
-
ToekomsVenster | Self-vergiffenis en die pad terug na vrede
09/04/2025 Duration: 04minEk wonder of jy ook somtyds sukkel om jouself te vergewe? Ja, vergifnis werk ook na binne. Moenie dat die bose jou vreugde steel nie.
-
ToekomsVenster | Speserye van genade
08/04/2025 Duration: 05minBeskou die uitdagings as geleenthede om te groei, om iets volgende keer beter te doen, om toegerus te word, om iets vir iemand anders te beteken.
-
ToekomsVenster | Here maak ons doof vir donker en oop vir lig
07/04/2025 Duration: 03minDalk het dit tyd geword om die Here te vra om om ons doof te maak vir die negatiewe praatjies en instrumenteel te maak in ʼn nuwe, positiewe en opbouende meesterverhaal.
-
ToekomsVenster | Druppels van genade wat uitkring na buite
03/04/2025 Duration: 05minOns is Goddelike druppels van genade. Ons mag “buite” nie afsterf nie.
-
ToekomsVenster | ‘Wees goedgesind en vergewe mekaar’
03/04/2025 Duration: 05minGister is verby, vir altyd verby.
-
ToekomsVenster | Om liedere van versoening te sing
31/03/2025 Duration: 06minJesus bid vir die kerk, vir die eenheid van al die gelowiges wat deur die dissipels se werk tot geloof in Jesus sal kom, sodat dit ’n verdere getuienis aan die wêreld sal wees.
-
ToekomsVenster | Met oorgawe, nie vrees nie
31/03/2025 Duration: 03minUiteindelik kan ons in ons donkerste oomblikke, ook wanneer die dood intree en ons dit beleef, soos Jesus verklaar – Vader in U hande gee ek my gees oor.
-
ToekomsVenster | Dit is volbring, die rekening is gesluit
31/03/2025 Duration: 04min“Tetelestai” is maar een woord, maar dit het ʼn ewige waarheid: jou skuld is volkome betaal.
-
ToekomsVenster | Waar les jy jou dors?
28/03/2025 Duration: 04minIs jou dors al geles? Jesus het gesê: “Kom na my toe, almal wat moeg en oorlaai is, en Ek sal jou rus gee.”