Toekomsvenster

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 12:22:06
  • More information

Informações:

Synopsis

ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.

Episodes

  • ToekomsVenster | Vrygespreek, sodat jy vry kan wees

    16/10/2025 Duration: 06min

    ʼn Voorreg, ja, maar nie ʼn maklike een nie. Jy kry seer, en jy máák ook seer. Dis alles deel van die reis.

  • ToekomsVenster | Jy is veerkragtig

    16/10/2025 Duration: 04min

    Jy is sterker as wat jy dink. Jy kan meer hanteer as wat jy vermoed. Ná alles, die Gees van God woon in jou.

  • ToekomsVenster | Was daar dan niemand nie?

    14/10/2025 Duration: 05min

    Maak vandag nog ʼn lys van mense met wie jy kan praat wanneer die lewe sy onvriendelike gesig wys. Jy hoef dit nie alleen te dra nie.

  • ToekomsVenster | Geen mens op aarde wat dit kan doen nie

    14/10/2025 Duration: 04min

    Daar is ʼn God in die hemel en hy is nie ver nie, maar naby en nie op ʼn afstand nie, maar digby.

  • ToekomsVenster | Daniël se getuienis

    13/10/2025 Duration: 03min

    Daniël word raakgesien omdat hy en sy vriende in alle opsigte bo hul tydgenote uitstaan.

  • ToekomsVenster | Dankie vir U genade en ʼn koppie koffie

    09/10/2025 Duration: 05min

    Om saam met God oor ʼn koppie koffie te kuier werk net so goed saam. Jy trek jou Bybel en dagboek nader en word nuuskierig oor wat die Here deur sy Gees vir jou wil sê.

  • ToekomsVenster | Die mens wat terugkyk na jou

    09/10/2025 Duration: 03min

    Jy was alleen, so dink jy. Niemand weet nie. Maar Iemand weet. Hy het gesien en kennis geneem.

  • ToekomsVenster | Lank genoeg aanhou

    06/10/2025 Duration: 06min

    As jy lank genoeg aanhou, word dit lekker. Bly in die wedloop van die lewe. Die Here is daar.

  • ToekomsVenster | Watter woorde kom by jou verhemelte verby?

    06/10/2025 Duration: 06min

    Mag ons woorde – en alles wat daarmee verband hou – ʼn stuk heiligmaking ondergaan.

  • ToekomsVenster | Alles aan Hom is mooi en goed

    06/10/2025 Duration: 04min

    Ek wonder of ons nie iets by die natuur kan leer nie. Wat daarvan as ons ons mooiste klere en kleure uithaal en moeite doen met onsself as beelddraers van die lewende God in hierdie wêreld?

  • ToekomsVenster | Die eenheid van God se karakter

    02/10/2025 Duration: 04min

    Hiermee waag ek tien stellings wat verband hou met die eenheid van God in die Ou en Nuwe Testament.

  • ToekomsVenster | God is die beginpunt van alles

    02/10/2025 Duration: 05min

    God is God vir die nasies.

  • ToekomsVenster | Dieselfde God, gister, vandag en vir ewig

    01/10/2025 Duration: 06min

    Ons het ʼn God van onmeetlike liefde en barmhartigheid vir die hele mensdom.

  • ToekomsVenster | Genade, onbeskryflik groot

    30/09/2025 Duration: 05min

    Lê die vrees vandag nog af. God se genade is ruim – dit strek oor alle afstande en alle tekortkominge. Sy Gees help ons om daagliks in heiligmaking te groei. Dit beteken dat ons met verloop van tyd al hoe meer soos Jesus word.

  • ToekomsVenster | Genade is die Wonder waaraan ons nooit gewoond raak nie

    29/09/2025 Duration: 04min

    Kan dit wees dat ons gewoond geraak het aan genade, dat die wonder van die genade wat God aan ons bewys het, as vanselfsprekend ervaar word?

  • ToekomsVenster | Die kern van ons geloof

    26/09/2025 Duration: 05min

    “Gaan maak die mense my dissipels en leer hulle om alles te onderhou wat Ek julle beveel het.”

  • ToekomsVenster | Ek glo in Jesus, die Christus

    26/09/2025 Duration: 05min

    Hy anker ons aan die Vader.

  • ToekomsVenster | Ek glo in God die Vader

    22/09/2025 Duration: 06min

    God openbaar homself juis so aan ons, as ons Vader.

  • ToekomsVenster | Ek glo

    22/09/2025 Duration: 06min

    Ons is gelowiges, kinders van die lewende God, mense met ʼn toekomsverwagting, op pad na ʼn ewigheid saam met Hom. Ons soek geleenthede op waar ons saam kan bely en aanbid.

  • ToekomsVenster | ʼn Geleentheid vir dialoog en begrip

    22/09/2025 Duration: 06min

    Kom ons gesels, maar los die etikette by die huis.

page 1 from 8