Synopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodes
-
ToekomsVenster | Begin daarvolgens lewe
08/10/2024 Duration: 04minEk is ʼn gunsgenoot, ʼn erfgenaam en ʼn mede-erfgenaam van God in Christus Jesus. Dalk tyd dat ons hierdie status bewustelik toeëien en daarvolgens begin lewe.
-
ToekomsVenster | Hoe gebruik ons die Bybel?
07/10/2024 Duration: 06minDit getuig van ʼn nederige lees en interpretasie van die Here se Woord.
-
ToekomsVenster | Leef in vrede
02/10/2024 Duration: 03minMiskien is die beste bydrae wat ons tot die konflik in die wêreld kan maak, natuurlik benewens gebed, om goeie verhoudinge met die mense wat ons pad kruis te handhaaf.
-
ToekomsVenster | Om Sy Woord te verkondig
02/10/2024 Duration: 06minTog wonder ek, weet jou en my buurman, kollega, vriend, familielid, van Jesus?
-
ToekomsVenster | Wat ook al beskikbaar is
02/10/2024 Duration: 05minDie voorreg om so ʼn keuse uit te oefen is die meeste mense in Suid-Afrika nie beskore nie.
-
ToekomsVenster | ‘Prys ons God’
01/10/2024 Duration: 05minGod woon met sy omvattende heerlikheid binne elkeen van ons.
-
ToekomsVenster | ‘Waar twee of drie in Sy Naam vergader’
30/09/2024 Duration: 06minDie Here werk op verrassende maniere. Ons moet nooit te gewoond raak aan genade nie.
-
ToekomsVenster | Wees beskeie en kom tot rus
23/09/2024 Duration: 03minKom tot rus. Dit is aangenaam as ander van jou hou, maar almal sal nie van jou hou nie, nie in hierdie lewe nie. Aanvaar dit en leef voluit en vanuit jou Goddelike en verhewe identiteit.
-
-
ToekomsVenster | Hoe definieer jy jouself?
23/09/2024 Duration: 03minDit is duiselingwekkend wat God van ons – my en jou – dink. Dit is ons primêre identiteit en vertrekpunt vir alles.
-
ToekomsVenster | ʼn Ware erfenis wat in die hemel bewaar word
23/09/2024 Duration: 03minHierdie erfenis is in alle opsigte verhewe en gesog – strewe daarna.
-
ToekomsVenster | Dit sal nie met my gebeur nie
23/09/2024 Duration: 05minDie lewe van ʼn gelowige is vol keuses. Die Bybel maak dit duidelik. Kies die lewe.
-
ToekomsVenster | Laat staan jou nonsens
18/09/2024 Duration: 04minLeef asof dit die laaste dag is en asseblief, kom ons laat staan die nonsens! Ons kan seker maak dat ons saak met die Here “reg” is, dat ons lewe ʼn verskil gemaak het.
-
ToekomsVenster | God staan by jou
18/09/2024 Duration: 05minOns is meer as oorwinnaars deur Christus wat vir ons die krag gee.
-
ToekomsVenster | Broos maar belangrik
18/09/2024 Duration: 05minDit is juis ter wille van brose, beperkte en tydelike kleipotte, dat God sy Seun gestuur het.
-
ToekomsVenster | Jesus woon in jou
17/09/2024 Duration: 04minJesus is God se geskenk, gawe, ja, kosbare skat aan die mensdom. Moenie ophou soek voordat jy Hom nie raakgeloop het nie.
-
ToekomsVenter | Kom tot rus
16/09/2024 Duration: 05minDie Evangelie laat ʼn mens tuiskom, dit bring rus en vrede, dit bring berusting en aanvaarding en dit is die somtotaal van elke mens se soeke in die lewe.
-
ToekomsVenster | Gekom vir ʼn lewe en dit in oorvloed
12/09/2024 Duration: 05minDank God vir sy genade. Dank die Here dat ons uit die opstanding mag lewe.
-
ToekomsVenster | ‘Ek bid dat hulle almal een mag wees’
12/09/2024 Duration: 05minOns het mekaar nodig as die Koninkryk van God in ons land moet gedy.
-
ToekomsVenster | Die wêreld het ʼn voorbeeld nodig
09/09/2024 Duration: 04minStel jouself ʼn omgewing voor waar daar geen kerk, of oortuigde, Geesvervulde Christene is nie.