Maroela-onderhoude

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 35:34:33
  • More information

Informações:

Synopsis

Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.

Episodes

  • Driehoek-ramp: Leerders sê 6 jaar later oor hoop ná trauma

    02/02/2025 Duration: 28min

    Maroela Media gesels met leerders van Hoërskool Driehoek oor wat hulle van die noodlottige dag onthou toe ʼn loopbrug by die skool meegegee en die lewens van vier skoolleerders geëis het. Maroela Media

  • Boodskap van bekering vir nuweling-sanger ná lang pad met geloof

    31/01/2025 Duration: 09min

    “Dit was ʼn besluit wat ek vir myself moes gemaak het en ek glo dat ek geroep is om die boodskap van bekering met die wêreld te deel.” Maroela Media

  • Charlize Berg nie ‘skaam om hart op mou te dra’

    29/01/2025 Duration: 11min

    “Ek wou mense herinner, soos wat ek dit self nodig gehad het, dat dit nooit te laat is nie. Elke dag is ʼn geleentheid en mens kan altyd oor begin.” Maroela Media

  • Laingsburg-vloed: Só onthou oorlewendes 44 jaar later

    26/01/2025 Duration: 30min

    “Ek en my broer kan nie soos ander mense ʼn graf besoek om blomme daarop neer te sit nie, want ons het nog nooit haar lyk gekry nie.” Maroela Media

  • ‘Elders’ se Erns ontdek landskappe, eie moedertaal

    17/01/2025 Duration: 15min

    “Daar is soveel skoonheid en onvertelde stories in ons land.” Maroela Media

  • Gids betrek ouers, onderwysers by kinderkerkbediening

    12/12/2024 Duration: 18min

    "Om die jonges te bereik is ʼn spansport. Ons het die onderwysers, ouers en Sondagskoolwerkers nodig.” Maroela Media

  • Luister | Waarskuwingstekens oor kindermishandeling

    12/12/2024 Duration: 13min

    Dit is baie anders om kinders te help, as volwassenes, want die Kinderwet speel ʼn rol. Daar is sekere waarskuwingstekens waarna ʼn mens moet kyk, maar wanneer jy bekommerd oor ʼn kind is, is dit die veiligste om direk met ʼn maatskaplike werker kontak te maak. Maroela Media

  • Luister | Is welsyn ʼn nuttelose situasie?

    12/12/2024 Duration: 10min

    Is hulp ʼn nuttelose situasie? Die kort antwoord is: Nee, dit is nooit nutteloos nie. Ons het die roeping om ander te help, en dit is ons verantwoordelikheid om ander te help – maar dit moet met ʼn plan wees. Maroela Media

  • Luister | Soms is help sleg

    12/12/2024 Duration: 08min

    Is dit moontlik dat hulp soms meer skade doen as skade verlig? Dit is die vraag wat bespreek word. Ongelukkig het mense van nature die wil om te help, maar hierdie hulp moet nie die persoon wat jy help afhanklik maak nie. Wanneer ʼn persoon op ʼn negatiewe manier gehelp word, al is die bedoelings goed, word hulle selfbeeld negatief aangetas en beperk ons hulle vermoë om self uit die moeilikheid te kom. Maroela Media

  • Luister | Leer jou kind om te help

    12/12/2024 Duration: 11min

    Enigiemand het die vermoë om te kan help, maar hulle kort soms leiding om reg te help. Soos die Engelse spreekwoord lui: Charity begins at home. Jy moet jou kinders leer om in hulle onmiddellike omgewing verantwoordelikheid te neem. Maroela Media

  • Robbie Kruse ‘Klein paradys’ se rasieleier

    11/12/2024 Duration: 16min

    Robbie is ʼn besige man – hy was nog altyd iemand wat sy oog op die volgende uitdaging gehou het. Maroela Media

  • Hoe lyk my Nuwejaarsvoorneme as Christen?

    09/12/2024 Duration: 14min

    “Dit sal interessant wees om te sien hoeveel mense die Here oor Nuwejaarsvoorneme raadpleeg.” Maroela Media

  • Niks nuuts in tweede ‘Moana’

    05/12/2024 Duration: 01min

    Soms dink ʼn mens: Kyk ek nou na “Moana”, of is dit “Moana 2”? Maroela Media

  • Prioritiseer só jou gesin se geestesgesondheid

    04/12/2024 Duration: 12min

    “Mense gaan baie maklik vir hul jaarlikse ondersoek na ʼn dokter toe om te sien of alles nog reg is. Niks keer jou om dieselfde met jou geestesgesondheid en verhoudings te doen nie.” Maroela Media

  • Huwelik inspireer nuwe Deon Groot-snit

    04/12/2024 Duration: 09min

    “ʼn Verhouding moet ʼn bietjie spelerig wees, en ek het sommer vir skoonma en -pa ook by die liedjie ingegooi.” Maroela Media

  • Gospelsanger deel hoop, bemoediging in Kersseisoen

    04/12/2024 Duration: 15min

    As geestelike leier meet hy nie die sukses van sy musiek aan die toekennings of benoemings wat dit ontvang of speellyste waarop dit koning kraai nie. Vir hom is die maatstaf eerder of God deur sy musiek in mense se harte kan werk. Maroela Media

  • Leah, Marno van der Merwe eersdaags in prettige pantomime

    03/12/2024 Duration: 08min

    Die gewilde sangeres Leah vertolk die rol van Aspoestertjie, terwyl Marno van der Merwe as die prins en Carmen Pretorius as die bose stiefma te siene is. Maroela Media

  • 'Brannewynlippe’-sanger praat oor pa word, sosiale media

    30/11/2024 Duration: 17min

    Hy het pas sy jongste enkelsnit, “Yskoue bier”, uitgereik. Maroela Media

  • Hoe behoort Christene Kersfees te vier?

    27/11/2024 Duration: 15min

    “Die tyd rondom Kersfees is ʼn gulde geleentheid om stil te raak en oor jou eie geloofslewe te besin. Dink hoe jy jou geloof kan versterk, nader aan God te leef, en hoe jy ander kan dien.” Maroela Media

  • ‘BSV’ ʼn ‘gebedsaak’ vir nuwe aanbieder Reandi Grey

    22/11/2024 Duration: 16min

    Die krulkopaktrise het in Maroela Media se ateljee gesels oor haar nuwe rol as aanbieder van ‘Boer soek ʼn vrou’. Maroela Media

page 1 from 8