Maroela-onderhoude

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 36:23:46
  • More information

Informações:

Synopsis

Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.

Episodes

  • Van komediant na sepiester, geloof dra Shimmy Isaacs

    04/07/2024 Duration: 25min

    Shimmy is nie skaam oor die pad wat sy met die Here stap nie. Te midde van bekommernisse en angs, glo sy dat jy net op een plek kan stil raak. Maroela Media

  • Janie Bay sing oor ʼn hart wat breek

    28/06/2024 Duration: 14min

    Die liedjie gaan oor ʼn paartjie wie se paaie skei en die proses van aanvaarding en genesing wanneer jou hart gebreek word. Maroela Media

  • Ivan, Donnalee oor kykNET-gesinsreeks; ‘ons wil gesprekke oopbreek’

    28/06/2024 Duration: 19min

    Hul jongste projek kombineer nou juis hul passie vir familie én kragtige storievertelling deur onderwerpe te takel waarmee hul glo elke gesinslid sal kan identifiseer. Maroela Media

  • Gesonde gesinne: Rus jou toe met ouerskapstegnieke wat werk

    28/06/2024 Duration: 14min

    Lourindi sê ouers kan hulleself maar vergewe as hulle nie altyd proaktief optree nie. Maroela Media

  • Engelbert Humperdinck nog lank nie klaar gewals

    27/06/2024 Duration: 15min

    Die internasionale superster Engelbert Humperdinck maak binnekort ʼn Suid-Afrikaanse draai. Hy het met Maroela Media oor sy liefde vir musiek en sy dekadeslange loopbaan gesels. Maroela Media

  • ‘Spreek lewe oor jou drome,’ sê Leandie du Randt

    21/06/2024 Duration: 24min

    Deur haar lewe en loopbaan het Leandie talle gewaarwordinge gehad. Vandag, in hierdie lewensfase waarin sy haarself tans bevind, is daar een lewensles wat veral vir haar uitstaan. Maroela Media

  • Gesonde gesinne: Help jou kind om veilig te voel ná trauma

    21/06/2024 Duration: 15min

    Lourindi sê ʼn ouer het net een prioriteit as dit kom by die bestuur van ʼn kind se traumagedrewe gedrag. Maroela Media

  • Werner van der Hoven maak musiek in sy hart se taal

    21/06/2024 Duration: 12min

    Hy is eintlik ʼn diep ou, sê Werner in Maroela Media se ateljee, en vertel hy geniet dit om dieper liedjies te skryf en sing, al is dit nie altyd wat gehore op vertonings wil hoor nie. Maroela Media

  • Vyf minute finansies: Maak kennis met kriptogeld

    20/06/2024 Duration: 08min

    In die laaste episode van dié podsendingreeks poog Paul Roux van FinMeUp om dié rewolusionêre finansiële struktuur vir Jan Alleman te vereenvoudig. Maroela Media

  • Demi Lee koer oor sukses van jongste wegholtreffer

    20/06/2024 Duration: 10min

    “Ek is nou in my verlief-era, wat ‘Net myne’ so perfek maak vir hierdie fase van my lewe.” Maroela Media

page 8 from 8