Toekomsvenster

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 12:15:29
  • More information

Informações:

Synopsis

ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.

Episodes

  • ToekomsVenster | Versoening en volwassenheid

    21/11/2025 Duration: 03min

    Hoe kan ons wêreld verander as ons mekaar nie eers kan verdra nie. Die Bybel vra nie wie is reg nie, dit vra eerder wie het eerste gaan vrede maak?

  • ToekomsVenster | God is hier en alomteenwoordig

    20/11/2025 Duration: 04min

    Kom ons laat die Here toe om sy werk te doen.

  • ToekomsVenster | Erkenning, deernis en selfaanvaarding

    19/11/2025 Duration: 04min

    Wees jou eie beste vriend. As jy nie van jouself hou nie, hoe verwag jy dat ander van jou sal hou?

  • ToekomsVenster | Dissipline en deernis is die nalatenskap van ʼn pa

    17/11/2025 Duration: 04min

    Pa, gesels met jou seun. Daar is soveel verlore seuns, of is dit verlore pa’s?

  • ToekomsVenster | Krag van teenwoordigheid

    17/11/2025 Duration: 03min

    Vriende en medegelowiges speel ʼn ontsaglike belangrike rol in mekaar se lewens.

  • ToekomsVenster | God hou van jou

    13/11/2025 Duration: 03min

    Is jy plat teen die grond? Bely hardop: “Ek is ʼn gunsgenoot van God”.

  • ToekomsVenster | God is ook hier teenwoordig

    13/11/2025 Duration: 03min

    Dit is sekerlik die kortste teks in die Bybel: Jesus het gehuil.

  • ToekomsVenster | Bly op Hom vertrou

    12/11/2025 Duration: 04min

    Reken jy ook dalk dat dit al te laat geword het?

  • ToekomsVenster | God se stilte is nie afwesigheid nie

    11/11/2025 Duration: 04min

    Hy gee die vermoeides krag en versterk dié wat nie meer kan nie.

  • ToekomsVenster | Sien God my raak?

    10/11/2025 Duration: 03min

    Hy nooi ons uit om Hom in ons vertroue te neem en ons gedagtes, gevoelens, vreugdes en teleurstellings te deel.

  • ToekomsVenster | Geen droogte hou vir altyd nie

    07/11/2025 Duration: 04min

    God is die een wat die dorheid van ons menswees verlig deur uitkoms te gee.

  • ToekomsVenster | Moenie bang wees nie

    06/11/2025 Duration: 04min

    Dan kom die oproep en belofte van die Here: God sien julle raak.

  • ToekomsVenster | Jy is uitverkore

    05/11/2025 Duration: 04min

    Is jy bewus van die klop aan die deur van jou hart?

  • ToekomsVenster | Bly net op God vertrou

    03/11/2025 Duration: 04min

    Die enigste versekering wat nie teleurstel nie, is by God. Ja, God self.

  • ToekomsVenster | Ek is ʼn volgeling van Jesus

    03/11/2025 Duration: 04min

    ʼn Christen weet wie en wat hy is en wat sy roeping op aarde verteenwoordig.

  • ToekomsVenster | God is hier teenwoordig

    27/10/2025 Duration: 03min

    Dan gebeur die lewe en God is ook dáár: volledig, hartlik en genoegsaam.

  • ToekomsVenster | Die prys van integriteit

    27/10/2025 Duration: 05min

    Meer belangrik: Ons moet die Naam van die Here hoog hou en die prys vir wat Hy vir ons algehele verlossing betaal het, nie minag nie.

  • ToekomsVenster | Op die drumpel van vryheid

    27/10/2025 Duration: 04min

    Vertrou die Here en die beloftes wat Hy gemaak het toe jy jou kind ten doop gebring het.

  • ToekomsVenster | My pa is die Koning

    27/10/2025 Duration: 04min

    Sal dit nie uitnemend wees as Christene wêreldwyd ook die strate wil invaar om as feesvierende menigte die roem, eer en erkenning te gee aan die beste Koning wat daar is nie?

  • ToekomsVenster | Bid vir vrede

    27/10/2025 Duration: 06min

    Daar is soveel om voor te bid en soveel om te vra.

page 1 from 8