Synopsis
InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episodes
-
Glo jy? NATUUR-LIK deur Frieda van den Heever
06/10/2021 Duration: 14min"In ons huise skep ons dikwels die illusie dat ons in beheer is. As die kaste reggepak is, elke ding op sy plek is, die kosblikke gepak is, almal se skedules op die yskas is. In die natuur word daardie illusie onmiddellik afgebreek. En ek begryp, saam met Sheila Cussons: "Jy het my geteken vir die avontuur van Jóú." En ek wéét, sonder 'n Bybel langs my ... want ek sit binne-in God se eerste Bybel. Geskryf in Sy moedertaal: stilte. En ek kan insien hoekom St. Franciskus gepraat het van Moeder Aarde en Broeder Son en Suster Maan, so asof alles heilig en niks uitgesluit is by die uitnodiging van God se seën nie..."
-
St Franciskusdag - Besoekure: Die Hemel se wagkamer deur Frieda van den Heever \\ 3 Okt 2021
04/10/2021 Duration: 22minSt Franciskusdag Besoekure: Die Hemel se wagkamer 3 Oktober 2021 (In-persoondiens) Preek deur Frieda van den Heever Skriflesing uit Romeine 8 Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Oordenking: 'St Franciskus' saam Met Frieda
04/10/2021 Duration: 12minOordenking: 'St Franciskus' saam Met Frieda by InVia Gemeente
-
St Franciskusdag deur Pierre du Plessis \\ 3 Okt 2021
03/10/2021 Duration: 16minSt Franciskusdag 3 Oktober 2021 Preek deur Pierre du Plessis. Vandag se skriflesing kom uit Psalm 104 Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Meditasie: Op Hierdie Berg - saam met Pierre
27/09/2021 Duration: 12minMeditasie: Op Hierdie Berg - saam met Pierre by InVia Gemeente
-
Geloof/Sekerheid: Geloof In Sekerheid met Theo Geyser
26/09/2021 Duration: 18minDankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: pos.snapscan.io/qr/STB27376
-
Seisoen van die skepping: BERGE deur Pierre du Plessis // 26 Sept 2021
26/09/2021 Duration: 27minSeisoen van die skepping: BERGE 26 Sept 2021 Vandag se skriflesing is uit Jesaja 65:17-25 Preek deur Pierre du Plessis Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Meditasie: In Die Lug - saam met Frieda
20/09/2021 Duration: 11minMeditasie: In Die Lug - saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Geloof/Sekerheid: Sekerheid in Geloof deur Frieda van den Heever
20/09/2021 Duration: 17minDankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: pos.snapscan.io/qr/STB27376
-
Seisoen Van Die Skepping: LUG deur Frieda van den Heever // 19 Sept '21
19/09/2021 Duration: 40minSeisoen van die skepping: LUG Sonder die lug, sal die aarde verlep 19 Sept 2021 Vandag se skriflesing is uit Psalm 19:1-5 Preek deur Frieda van den Heever Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Na Waters Waar Rus Is... deur Johan Geyser
13/09/2021 Duration: 22minDankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: pos.snapscan.io/qr/STB27376
-
Meditasie: Mensdom, Markus 10 saam met Pierre
13/09/2021 Duration: 11minMeditasie: Mensdom, Markus 10 saam met Pierre by InVia Gemeente
-
Seisoen van die skepping: MENSDOM deur Pierre du Plessis \\ 12 Sept
12/09/2021 Duration: 26minSeisoen van die skepping: MENSDOM 12 Sept 2021 Vandag se skriflesing is uit Markus 10:41-45 Preek deur Pierre du Plessis Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Hoe om in die Donker te loop: Stories uit ons gemeenskap
06/09/2021 Duration: 37minLuister gerus na stories uit ons gemeenskap oor mense se reis met die donker. Johan Slabbert, Hannelore Olivier en Zelda Costa deel hul stories.
-
Meditasie: AARDE - Genesis 1, pierre
06/09/2021 Duration: 12minMeditasie: AARDE - Genesis 1, pierre by InVia Gemeente
-
Seisoen van die skepping: AARDE deur Pierre du Plessis // 5 Sept
05/09/2021 Duration: 30minSeisoen van die skepping: AARDE 5 Sept 2021 Vandag se skriflesing is uit Genesis 1. Preek deur Pierre du Plessis Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Meditasie: Liefde en Lywe - pierre
30/08/2021 Duration: 13minMeditasie: Liefde en Lywe - pierre by InVia Gemeente
-
Hoe om in die Donker te loop: Saam-saam! deur Theo Geyser
30/08/2021 Duration: 20minDankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: pos.snapscan.io/qr/STB27376
-
Seks, Liefde en Lywe. Pierre du Plessis \\ 29 Aug 2021
29/08/2021 Duration: 26minSoen my, soen my weer, en weer: Seks, liefde en lywe 29 Aug 2021 Vandag se skriflesing is uit Hooglied 2: 8-13 Preek deur Pierre du Plessis Adriaan het tydens die diens terugvoer gegee oor ons finansies. Loer gerus! Baie dankie vir elke bydrae, groot en klein! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Hoe om in die Donker te loop: Staan Stil! deur Theo Geyser
26/08/2021 Duration: 18minDankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: https://pos.snapscan.io/qr/STB27376