Synopsis
InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episodes
-
'n herberg vir bergies deur Theo Geyser
23/11/2021 Duration: 14min"Die begin van die kersverhaal spreek een van die fundamentele probleme binne ons en ook die samelewing aan. En dit is: Daar is nie ‘n plek of herberg waar Jesus (weer)gebore kan word binne ons en ons samelewing nie. Elke herberg is reeds geboek en vol. Ons is doodeenvoudig te besig. Toe hulle vir Thomas Merton vra wat die grootste probleem in wêreld is, het hy profeties die appelkar omgekeer deur te sê dat dit “efficiency” is."
-
Tussen Egipte en Kanaän deur Marina Strydom \\ 21 Nov '21
22/11/2021 Duration: 27minTussen Egipte en Kanaän 21 November 2021 Preek deur Marina Strydom. Skriflesing uit Psalm 126. Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK Om die video te kyk waarna Marina tydens die preek verwys, volg gerus hierdie skakel: https://youtu.be/bMm8wWNo7cA
-
Meditasie: Psalm 126 saam met Pierre
22/11/2021 Duration: 09minMeditasie: Psalm 126 saam met Pierre by InVia Gemeente
-
Oordenking: 'Waar's die Genesing?' saam met Frieda
15/11/2021 Duration: 12minOordenking: 'Waar's die Genesing?' saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Ek Het Gewonder... Waarom is God weggesteek? deur Theo Geyser
15/11/2021 Duration: 18minWaarom is God weggesteek? Hoekom kan ons hom nie duidelik sien en verstaan nie? Waarom ‘n spieël in ‘n raaisel? Moet ons dan altyd wonder wie Hy werklik is?...
-
Waar's die genesing? deur Frieda van den Heever \\ 14 Nov '21
14/11/2021 Duration: 38minWaar's die genesing? 14 Nov 2021 Preek deur Frieda van den Heever Skriflesing uit Jeremia 8:19-22 Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Meditasie: Alle Heiliges, Joh 11 saam met Pierre
08/11/2021 Duration: 10minMeditasie: Alle Heiliges, Joh 11 saam met Pierre by InVia Gemeente
-
Alle Heiliges deur Pierre du Plessis \\ 7 Nov '21
08/11/2021 Duration: 25minAlle Heiliges 7 Nov 2021 Preek deur Pierre du Plessis Skriflesing uit Johannes 11:33-44 (1983) Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Ek Het Gewonder: Waar’s die Geneesheer… want waar is die genesing? met Frieda van den Heever
07/11/2021 Duration: 19minJeremia is 'n profeet wat baie vrae gevra het. Hy het God nie soos 'n kelner in 'n restaurant behandel nie, om 'n analogie van Eugene Peterson te gebruik. Peterson sê baie van ons bid soos wat ons gaan eet by 'n restaurant. Jou metgesel is jyself - jou behoeftes, buie, en bekommernisse. God is net die kelner wat jou bestelling kom neem, jou kosklagtes hanteer, soms 'n groter en ander kere 'n kleiner fooitjie kry. Wanneer jy gereeld by dieselfde restaurant gaan eet, onthou jy dalk later die kelner se naam, maar dis dit. Jy kan nie jou kos kry sonder hom nie, maar hy's ook nie 'n intieme deelnemer aan jou maaltyd nie. Jeremia het meestal mét God gepraat, nie net óór Hom nie.
-
Ek Het Gewonder... Waarom my kind nie grootword nie? met Theo Geyser
04/11/2021 Duration: 17minKyk gerus die Bergskool 2021 video hier: https://www.youtube.com/watch?v=Eko1lKc3Hg8
-
Geen Meer Vrees: Martin Luther deur Pierre du Plessis \\ 31 Okt '21
31/10/2021 Duration: 34minGeen Meer Vrees: Martin Luther 31 Okt 2021 Preek deur Pierre du Plessis Skriflesing uit Johannes 7:53 - 8:11 Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Meditasie: Wat Wil Jy hê moet Ek vir jou doen? saam met pierre
25/10/2021 Duration: 10minMeditasie: Wat Wil Jy hê moet Ek vir jou doen? saam met pierre by InVia Gemeente
-
MY Storie, JOU Storie, ONS Storie: Stories uit ons Gemeenskap
24/10/2021 Duration: 34minOns luister na stories van Nicol & Eulogy van Dyk, Ounin Arndt en Mauritz Venter se geloofsreise. Theo gesels daarna oor hoe om die verskillende geloofsfases te integreer.
-
Om met die oë van Christus te leer sien deur Louis van der Riet \\ 24 Okt '21
24/10/2021 Duration: 35minOm met die oë van Christus te leer sien: Dietrich Bonhoeffer 24 Okt 2021 Preek deur Ds Louis van der Riet Skriflesing uit Markus 10:46-52 Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Geloof/Sekerheid: Heel-Eenvoudig Lief deur Theo Geyser
18/10/2021 Duration: 16min“Heilige Vader, bewaar hulle in u Naam, die Naam wat U My gegee het, sodat hulle net soos Ons een kan wees.” Joh 17:11.
-
Oordenking: 'Integriteit' saam met Frieda
18/10/2021 Duration: 14minOordenking: 'Integriteit' saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Simone Weil: Gravitasie en Genade deur Frieda van den Heever \\ 17 Okt 2021
17/10/2021 Duration: 34minSimone Weil: Gravitasie en Genade 17 Oktober 2021 Preek deur Frieda van den Heever Skriflesing uit Lukas 9: 23-27 Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Geloof/Sekerheid: Sekerheid sonder Geloof deur Theo Geyser
13/10/2021 Duration: 17min"Daar word baie gepraat van die eerste helfte van jou lewe en die tweede helfte van jou lewe. Ontreddering help jou om die essensie van ons lewe in God raak te sien. En alles raak te sien wat ons dink ons kan red. Hierdie fase vra vir nederigheid, en die erkenning van my eie ego-kragte (in Bybelse terme: vlees) wat aan my Vryheid belowe."
-
Meditasie: 'Beminde' saam met Pierre
11/10/2021 Duration: 11min"First of all, prayer. For me personally, prayer becomes more and more a way to listen to the blessing. I have read and written much about prayer, but when I go to a quiet place to pray, I realise that, although I have a tendency to say many things to God, the real ‘work’ of prayer is to become silent and listen to the voice that says good things about me." - Henri Nouwen
-
Deel van 'n skare heiliges: Henri Nouwen deur Pierre du Plessis \\ 10 Okt '21
11/10/2021 Duration: 28minDeel van 'n skare heiliges: Henri Nouwen 10 Oktober 2021 Preek deur Pierre du Plessis Skriflesing uit Efesiërs 3: 14-19 Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK