Invia Gemeente

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 168:14:52
  • More information

Informações:

Synopsis

InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.

Episodes

  • Skoonheid: Is jy nie meer werd nie? deur Theo Geyser

    30/09/2025 Duration: 17min

    Die soeke na skoonheid is in essensie die soeke na God self. Wanneer ‘n mens se hart aangeraak word deur ‘n lied, of die siel stil raak in die aanskoue van ’n berg, dan word daar ’n venster oopgemaak na die Ewigheid.

  • Wie het vir jou gesê dat jy naak is? deur Theo Geyser

    23/09/2025 Duration: 23min

    Kwesbaarheid is nie swakheid nie – dit is moed. Dit is die moed om jou wegkruip te los en te sê: "Hier is ek, gebreek en al."

  • Waar was jy? deur Frieda van den Heever

    17/09/2025 Duration: 24min

    Si comprehendis, non est deus. - St. Augustinus = As jy dit kan bereken, begryp, bevind, bepaal of behaal, is dit nie God nie...

  • Wat is waar van waar ek is? deur Deon Meiring

    17/09/2025 Duration: 25min

    “…only an ‘understanding heart’, and neither mere reflection nor mere feeling, makes it bearable for us to live with other people, strangers for ever, in the same world and makes it possible for them to bear with us.” – Hannah Arendt

  • Die Heil In Humor deur Frieda van den Heever

    01/09/2025 Duration: 37min

    Die Heil In Humor deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente

  • Die Here Is My Herder: My Beker Loop Oor deur Theo Geyser

    28/08/2025 Duration: 23min

    5b U maak my hoof vet met olie; my beker loop oor. 6 Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe; en ek sal in die huis van die Here bly in lengte van dae. Psalm 23

  • Die Here Is My Herder: 'n Skaduwee ken Sy lig deur Deon Meiring

    18/08/2025 Duration: 17min

    “Unfortunately, our natural instinct is to try to fix pain, to control it, or even, foolishly, to try to understand it […] [Faith] is the ability to stand in liminal space, to stand on the threshold, to hold the contraries, until we are moved by grace to a much deeper level and a much larger frame.” – Richard Rohr...

  • Die Here Is My Herder: Tussen Sterre en Stof deur Frieda van den Heever

    12/08/2025 Duration: 28min

    … “Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid ter wille van sy Naam.” Ps. 23:3...

  • Die Here Is My Herder: Waters Van Rus deur Theo Geyser

    05/08/2025 Duration: 19min

    Contemplation means rest, suspension of activity… withdrawal into the mysterious interior solitude in which the soul is absorbed in the immense and fruitful silence of God. - Thomas Merton

  • Die Here Is My Herder: Brood En Belofte deur Frieda van den Heever

    29/07/2025 Duration: 25min

    "Steep your life in God-reality, God-initiative, God-provisions. Don’t worry about missing out. You’ll find all your everyday human concerns will be met. - from Matthew 6 (The MSG)"

  • Die Psalms Leer Ons Van Jesus deur Deon Meiring

    29/07/2025 Duration: 23min

    “During times of peace, we must try and make space for ambiguity”. – Antjie Krog, Country of my skull..."

  • Die Psalms Leer Ons Huil Met Hoop deur Frieda van den Heever

    16/07/2025 Duration: 27min

    "Die Psalmdigter sing, bid en prys op maniere wat pyn omvorm in hoop en rou in moontlikheid. In hierdie uitdrukking, ontmoet sy vertroue in God en sy omhelsing van die menslike realiteit."

  • Genade... wat maak genade so onbeskryflik? deur Theo Geyser

    10/07/2025 Duration: 17min

    "I'm telling you to love your enemies. Let them bring out the best in you, not the worst. When someone gives you a hard time, respond with the energies of prayer, for then you are working out of your true selves, your God-created selves. This is what God does. He gives his best - the sun to warm and the rain to nourish - to everyone, regardless: the good and bad, the nice and nasty.’" Matt 5:44-45 (MSG)

  • Die Psalms leer ons bid deur Theo Geyser

    09/07/2025 Duration: 26min

    "Die Psalms is nie ’n gids vir perfekte gebede nie — dit is ’n padkaart om teenwoordig vir jouself en God te wees. Dis die plek waar jy nie net vra nie, maar ook kla, wag en word — met lyf en siel. Dis nie ’n gekla om kla se onthalwe nie, maar waarheid wat woorde vind..."

  • Die Psalms Leer Ons Sing deur Deon Meiring

    01/07/2025 Duration: 21min

    Die Psalms leer ons om te sing waar ons ook al is. Woedend, laggend, huilend, smekend, dankbaar en nog wat. Dis met hierdie opregtheid dat ons dit kan waag om onsself te vind, al bevind ons onsself uit plek uit.

  • Genade... is nie goedkoop nie deur Frieda van den Heever

    23/06/2025 Duration: 30min

    "God is being done unto us." - Fr. Richard Rohr

  • Werk... Ora et labora deur Frieda van den Heever

    09/06/2025 Duration: 31min

    "Vocation (calling) is responsibility and responsibility is the total response of the whole man or woman to the whole of reality.” - Dietrich Bonhoeffer

  • Werk... Teen watter prys? deur Theo Geyser

    05/06/2025 Duration: 16min

    "I have filled my life so completely that many days there is no time to think about the fact that I am living it." Roger Ebert

  • Werk... vir wie? deur Deon Meiring

    27/05/2025 Duration: 24min

    "Hoe ek vir God in my werksake ken gaan bepaal hoe ek my werk vir God aanpak. Ek ken nie vir God op ’n afstand soos ’n baas of slawedrywer nie. Ook nie as verskoning om agteroor te sit nie. Eerder as die een wat sorg vir my en besorg is oor my. Selfs in my alledaagse take. Natuurlik is dit vir myself ook, maar al die spanning daaroor kom my nie toe nie."

  • My 'shame' het 'n opstanding nodig... met Frieda van den Heever

    21/05/2025 Duration: 29min

    “Shame is the intensely painful feeling or experience of believing that we are flawed and therefore unworthy of love, belonging and connection.” - Brené Brown

page 1 from 25