Rsg Geldsake Met Moneyweb

Meer as 180 nuwe kultivarregistrasies in Suid-Afrika in drie jaar

Informações:

Synopsis

Andrew Bennett, uitvoerende hoof van die Suid-Afrikaanse kultivar- en tegnologie-agentskap (Sacta), bespreek die nuwe kultivarregistrasies in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter