Rsg Geldsake Met Moneyweb
Waarom verhoudings bo transaksies kom in die bankwese vir middelgrootte maatskappye
- Author: Vários
- Narrator: Vários
- Publisher: Podcast
- Duration: 0:08:57
- More information
Informações:
Synopsis
Herman de Kock, uitvoerende hoof by Nedbank Mid-Korporatief, verduidelik waarom verhoudings bo transaksies geplaas word in die bankwese vir middelgroot maatskappye. Volg RSG Geldsake op Twitter