Rsg Geldsake Met Moneyweb

Gaan voormalige Sharemax-beleggers ooit geld terugkry?

Informações:

Synopsis

Nova het onlangs sy finansiële resultate bekend gemaak, wat toon dat die maatskappy se finansiële posisie verswak het en dat dit bankrot is. Jean-Pierre Tromp, trustee van die Nova-skuldbrieftrust, deel sy insigte. Volg RSG Geldsake op Twitter