Rsg Geldsake Met Moneyweb

Ons mark styg in ‘n see van rooi

Informações:

Synopsis

Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS gesels oor die mark se beweging, die jongste mynbouproduksiesyfers, en sakevertroue. Volg RSG Geldsake op Twitter