Synopsis
InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episodes
-
Mostertsaad en Wraak deur Pierre du Plessis // 2 Oct 2022
03/10/2022 Duration: 23minMostertsaad en Wraak 2 October 2022 Preek deur Pierre du Plessis Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
'n Beter Lewe: Martha en Maria deur Johan Geyser
26/09/2022 Duration: 48minJohan Geyser van Mosaïek Gemeente kuier by ons! Luister gerus ook na die bevestiging en ordening van Deon Meiring en Francois van der Merwe as leraars in ons gemeente
-
Groei waar jy geplant is deur Ds Marina Strydom // 25 September 2022
26/09/2022 Duration: 30minGroei waar jy geplant is 25 September 2022 Preek deur Ds Marina Strydom Dankie vir almal vir julle bydraes! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Oordenking: Siel Doders saam met Frieda
19/09/2022 Duration: 10minOordenking: Siel Doders saam met Frieda by InVia Gemeente
-
Wanneer Het Jy Ophou Sing? Lofliedere deur Deon Meiring
19/09/2022 Duration: 17min"’n Lofpsalm soos Psalm 40 borrel eintlik spontaan oor met lof. In dieselfde asem roep die psalm nog steeds om hulp ook. Dit kom vanself, sonder om eers deur die sogenaamde regte kanale te gaan."
-
God: ons mede-lyer deur Frieda van den Heever // 18 September 2022
19/09/2022 Duration: 29minGod: ons mede-lyer 18 September 2022 Preek deur Frieda van den Heever Dankie vir almal vir julle bydraes! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Wanneer Het Jy Ophou Sing? Pyn: Die broeigrond van Lof deur Frieda van den Heever
12/09/2022 Duration: 19min"Enige mens wat al die omsluitende druk van ‘n donker bui of pyn geken het, kan dankbaar wees vir die openhartigheid én moed van die mede-lyer in die Psalms en Psalm 77 is geen uitsondering nie. Dit lyk byna soos twee psalms in een: een van inwendige stryd en een van troosryke herinnering."
-
Wit of swart,my kind is Jesus in jou hart? deur Pierre du Plessis / 11 Sept 2022
12/09/2022 Duration: 25minWit of swart,my kind is Jesus in jou hart? 11 Sept 2022 Preek deur Pierre du Plessis Dankie vir almal vir julle bydraes! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Oordenking: 'Dit Wat Verlore Is' - pierre
12/09/2022 Duration: 08minOordenking: 'Dit Wat Verlore Is' - pierre by InVia Gemeente
-
Wanneer Het Jy Ophou Sing? Vergifnis | 4 September 2022 | InVia Stellenbosch aanlyn
05/09/2022 Duration: 15min"Beteken vergifnis om te vergeet? Nee. Beteken vergifnis versoening? Nee. Vergifnis is eerder ‘n handeling wat ons bewustheid nodig het om ons wraak oor te kan gee aan God en verlos te word van die voordele wat ons dink ‘n slagoffer op geregtig is."
-
Oordenking: 'My Lewe Sy Pad' - Frieda
05/09/2022 Duration: 10minOordenking: 'My Lewe Sy Pad' - Frieda by InVia Gemeente
-
Haat jou ouers en gee weg jou geld deur Pierre du Plessis / 4 Sept '22
05/09/2022 Duration: 20minHaat jou ouers en gee weg jou geld. 4 September 2022 Preek deur Pierre du Plessis Dankie vir almal vir julle bydraes! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Wanneer Het Jy Ophou Sing? Waardigheid deur Frieda van den Heever
29/08/2022 Duration: 17min"As jy jou sou bevind in ‘n gemeenskap waar tradisionele genesing en - medisyne die toon aangegee het en jy sou ontmoedig, sonder entoesiasme, neerslagtig en omgeëllie voel, sou die medisynemens na wie jy jou toevlug sou neem eers een van vier vrae vra: Wanneer het jy ophou sing? Wanneer het jy ophou dans? Wanneer het stories jou ophou betower? Wanneer het jy opgehou om vertroosting te vind in stilte?"
-
Oordenking: 'Elke Hond Kry Haar Dag' - Frieda
29/08/2022 Duration: 11minOordenking: 'Elke Hond Kry Haar Dag' - Frieda by InVia Gemeente
-
Wie is hierdie vrou? Deel III / Elke hond kry haar dag deur Frieda van den Heever / 28 Aug '22
29/08/2022 Duration: 50minWie is hierdie vrou? Deel 3 Elke hond kry haar dag Liturgie deur Frieda van den Heever Dankie vir almal vir julle bydraes! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Wanneer Het Jy Ophou Sing? Hoop (Psalm 23) deur Theo Geyser
22/08/2022 Duration: 18min"Ons harte klop nie net in ritme nie, maar sing ook saam. As jy naby aan daardie lied kom dan word die spreekwoordelike frases: “lied in hart” of “huppel in my stap” waar. Dan neurie ons. Ek verstaan dat gorillas neurie wanneer hulle die regte kos kry. Dit is seker ook so met ons. Die regte “kos” of medisyne van die lewe laat ons neurie."
-
Wie is hierdie vrou? Deel II deur Pierre du Plessis // 21 Aug 2022
22/08/2022 Duration: 26minWie is hierdie vrou? Deel II 14 Augustus 2022 Preek deur Pierre du Plessis Elke bydrae maak 'n verskil. Groot of klein! Baie dankie! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK
-
Gospel Contemplation: 'Ek Weet Nie Waar Hy Is Nie' - pierre
22/08/2022 Duration: 09minGospel Contemplation: 'Ek Weet Nie Waar Hy Is Nie' - pierre by InVia Gemeente
-
4 Stemme van Binne: Stem van godsdienstigheid & vroomheid deur Theo Geyser
15/08/2022 Duration: 14min"Die reis van geloof gaan oor om vas te stel presies waarin my geloof is. ‘n Mens aanvaar vanselfsprekend as dit by godsdiens kom dat jou geloof in God is. Jesus wys jou iets anders. Godsdiens kan ook deur die ego geskaak en beheer word. Die duiwel versoek Jesus immers met die Bybel (Mat.t 4:1-11) en vir Paulus verander Satan hom in ‘n engel van die lig (2 Kor. 11:13). Het jy al gewonder waarom Jesus gemaklik is met oneerlike mense soos Saggeus of tollenaars wat hulle eie mense ingedoen het of straatvrouens wat hy beskerm en selfs mee vriende word? En waarom die ongenaakbare aanval op godsdienstige mense wat Hy wit gepleisterde grafte en skynheiliges noem."
-
The Virgin Prayer - saam met Pierre
15/08/2022 Duration: 07minThe Virgin Prayer - saam met Pierre by InVia Gemeente