Invia Gemeente

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 166:38:05
  • More information

Informações:

Synopsis

InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.

Episodes

  • Die voordeel van die t̶w̶y̶f̶e̶l̶ vertroue deur Deon Meiring

    10/01/2024 Duration: 15min

    "Give our Lord the benefit of believing that his hand is leading you, and accept the anxiety of feeling yourself in suspense and incomplete." - Pierre Teilhard de Chardin

  • Josef: Hoe om NEE te sê vir die moontlike... deur Theo Geyser

    04/12/2023 Duration: 17min

    "Josef se lewe word die grootste avontuur, nie omdat hy aan ons definisies van ware manlikheid voldoen nie, maar omdat hy dalk meer man is as al die stereotipes waarin die meeste mans inkoop.

  • Oor Monumente En Voetspore... 'n Refleksie op Kersfees deur Frieda van den Heever

    28/11/2023 Duration: 15min

    "Waar lê God se voetspore in die jaar wat verby is? In die wag, die stilte, die stille treë waarvoor daar nie monumente opgerig is nie ..."

  • Werk... Verskuilde Verslawings deur Theo Geyser

    21/11/2023 Duration: 18min

    “Idleness may well be the devil’s workshop, but busyness is not always a virtue.” - Ronald Rolheiser

  • Liefde en Seks... Verskuilde Verslawings deur Frieda van den Heever

    14/11/2023 Duration: 24min

    "Sommige van hierdie verslawings ontvang openlike applous van die gehoor en ander sal die dorp se tonge so bietjie meer loskry, maar dit blyk dat die verslawing waaroor mense die meeste swyg en nie na die lig wil bring nie, te make het met seks..."

  • Menseverslawing... Verskuilde Verslawings deur Theo Geyser

    06/11/2023 Duration: 22min

    “Am I now trying to win the approval of human beings, or of God? Or am I trying to please people? If I were still trying to please people, I would not be a servant of Christ.” Gal. 1:10

  • Godsdiens... Verskuilde Verslawings deur Frieda van den Heever

    30/10/2023 Duration: 25min

    "Many Christians are only 'Christaholics' and not disciples at all. They are escapists who are only looking for a shortcut to happiness. They want the joy that comes from knowing Christ, but don’t want to carry the cross." - Calvin Miller

  • Wanneer is ek verslaaf? deur Theo Geyser

    23/10/2023 Duration: 13min

    “You're addicted to thrills? What an empty life! The pursuit of pleasure is never satisfied.” - Prov 21:16-18 (Msg)

  • Bly In Die Liefde met Johan Geyser

    17/10/2023 Duration: 32min

    "Die beeld van die wynstok wat deur Jesus gebruik word bied 'n roerende perspektief op ons verhouding met God."

  • Hoe Verkeerd Kan Jy Wees? deur Deon Meiring

    09/10/2023 Duration: 17min

    "Partykeer verbeel ek my hoe die bekende name in die Bybel vir die eerste keer in die hemel ’n eksemplaar van hierdie boek waaroor almal gons in die hande kry. Hulle blaai dan opgewonde na die deel oor hulleself, maar vra dan fronsend: “Is dít wat hulle oor my geskryf het?!" Tomas is een van daai dissipels wat dikwels onthou word vir dit wat hy klaarblyklik verkeerd gekry het. Ons gebruik immers nou nog die uitdrukking “ongelowige Tomas” na aanleiding van dit wat ons oor hom lees in Johannes."

  • Waarom word oneerlikheid beloon? deur Frieda van den Heever

    02/10/2023 Duration: 13min

    "It is easy to display a wound, the proud scars of combat. It is hard to show a pimple." - Leonard Cohen, The Favorite Game

  • Oopkop: Bekommernis en Blydskap kan vriende word... deur Theo Geyser

    27/09/2023 Duration: 12min

    “Joy is a sure sign of the life of God in the soul." - Leon Bloy

  • Afdag! deur Frieda van den Heever

    18/09/2023 Duration: 27min

    "Ek dink een van die groot geskenke – al noem ons dit ‘n gebod – wat God ons gegee het om hierdie konflik binne-in ons te kan aanvaar is die sewende dag."

  • Aandag! Afdag... deur Frieda van den Heever

    11/09/2023 Duration: 20min

    "The place where your treasure is, is the place you will most want to be, and end up being. - Matt. 6:21 MSG

  • Hoe Liefde My Hart Oopsluit... deur Theo Geyser

    04/09/2023 Duration: 24min

    Hoe raak ‘n mens ontslae van vrees? Nie met dapperheid nie. Net met liefde: “Die volmaakte liefde dryf vrees na buite.” - 1 Johannes 4:18-20

  • Die Lewe is deur mekaar met Deon Meiring

    28/08/2023 Duration: 22min

    "In Galasiërs hoor ons van ’n groep mense wat stoei met die ou, bekende vraag: Wie is in en wie is uit? Hierdie vraag kan maklik lewenslank aan ons vreet. Pouses by die skool, by die werksplek, waar ons kuier, in die politiek. Die Galasiërs, wat blykbaar Christene is, sukkel vir een of ander rede om met mekaar saam te leef. Waar het jy nou al daarvan gehoor?"

  • Hoe Vrees My Hart Toesluit deur Theo Geyser

    21/08/2023 Duration: 13min

    "Vrees is ‘n emosie wat ons wil beskerm teen kwesbaarheid. Die woord kwesbaarheid of “vulnes” beteken wond. Ons verwonding aktiveer vrees......."

  • Die toekoms kan die verlede verander deur Frieda van den Heever

    14/08/2023 Duration: 20min

    Jy is nie ‘n gevangene van jou verlede nie; jy is die argitek van jou toekoms. - Harold Kushner.

  • Min of Meer... Gewaarwording deur Theo Geyser

    06/08/2023 Duration: 22min

    "Hoekom wil kinders hê dat dat ons na hulle moet kyk? As niemand kyk nie dan voel hulle nie belangrik nie. Dan dink ek ook dat daar seker ‘n behoefte is om van iemand groter as jy of 'n outoriteitsfiguur die erkenning kry dat dinge is soos wat dit werklik is."

  • Die Vry Wat Vry Is deur Frieda van den Heever

    31/07/2023 Duration: 18min

    "Ware vryheid is nie – die Engels sê dit in hierdie geval beter – freedom of choice nie; dis freedom from choice. "

page 4 from 25