Invia Gemeente

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 166:38:05
  • More information

Informações:

Synopsis

InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.

Episodes

  • Oordenking: 'Ont - Moet' saam met Frieda

    16/05/2022 Duration: 11min

    Oordenking: 'Ont - Moet' saam met Frieda by InVia Gemeente

  • Die koninkryk van God deur Frieda van den Heever // 15 Mei 2022

    16/05/2022 Duration: 28min

    Die koninkryk van God - waar swaarde ploegskare word 15 Mei 2022 Preek en liturgie deur Frieda van den Heever Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK --- InVia Gemeente does not claim to own or take any credit for the song Plowshare Prayer by Spencer LaJoye. All rights and credit go to the artist Spencer LaJoye and is used in this video after obtaining permission from the artist.

  • Oordenking: Staan op! saam met Frieda

    09/05/2022 Duration: 13min

    Oordenking: Staan op! saam met Frieda by InVia Gemeente

  • Na Die Opstanding... met Maria Magdalena met Frieda van den Heever

    09/05/2022 Duration: 15min

    "Mense is dikwels verras dat Christus eerste aan Maria Magdalena verskyn het na sy opstanding. Hoekom? Hoekom níé!? Sy staan in die plek van alle menslike hunkering en almal wat beskou is as "sondaars". Dit lyk amper of al die Marias van die evangelie in haar saamgevat word op hierdie punt van die ontknoping van die opstandingsverhaal. Richard Rohr skryf dat Jesus duidelik hiermee wil sê: "the very failures and radical insufficiency of our lives are what lead us into larger life and love". Asof hy vir al die mans wat vinger gewys het na haar wou sê: Julle is almal verkeerd oor God. Sy begryp dit, julle nie."

  • Na Die Opstanding... met Petrus met Theo Geyser

    09/05/2022 Duration: 13min

    "Waarom is dit belangrik dat Johannes ‘n visbraai deel maak van die opstandingsverhale? Is daar nie belangriker dinge soos wonderwerke of nuwe openbaringe wat gedeel moet word nie? Johannes sluit immers die visbraai verhaal af met “Daar is nog baie ander dinge wat Jesus gedoen het. Maar as dit een vir een beskrywe moet word, dink ek, sou die hele wêreld nie genoeg plek vir die boeke hê nie.” (Joh 21:25)."

  • Tabita, staan op! deur Marina Strydom // 8 Mei 2022

    09/05/2022 Duration: 48min

    Tabita, staan op! 8 Mei 2022 Preek deur Marina Strydom. Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

  • Koolvure en Visse deur Pierre du Plessis // 1 Mei 2022

    02/05/2022 Duration: 37min

    Koolvure en Visse 1 Mei 2022 Preek deur Pierre du Plessis Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

  • Na Die Opstanding... met Thomas deur Theo Geyser

    25/04/2022 Duration: 14min

    Ek wonder hoe voel Thomas met die etiket om sy nek: “Twyfelende Thomas”. In 'n klomp Bybelvertalings word die perikoop ook die twyfelende of ongelowige Thomas genoem. Die oorspronklike Griekse Bybel het nie verse of hoofstukke nie, en dis maar bloot kreatiwiteit wat ons inlees in die teks. Hy word die twyfelende of ongelowige Thomas gedoop omdat Thomas kwansuis die groot fout van twyfel begaan het.

  • Dood: ont-angel deur Frieda van den Heever // 24 April 2022

    25/04/2022 Duration: 27min

    Dood: ont-angel 24 April 2022 Preek deur Frieda van den Heever Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

  • Oordenking: Dood: Ont - Angel saam met Frieda

    25/04/2022 Duration: 10min

    Oordenking: Dood: Ont - Angel saam met Frieda by InVia Gemeente

  • Opstandingsondag: Ware Onsinnige Praatjies deur Theo Geyser

    22/04/2022 Duration: 12min

    Pyn veroorsaak die toemaak en wegkruip van alles wat my lewe seergemaak het. Soos die dissipels kruip ons ook eerder weg agter geslote deure, omdat my hart toegeslaan het. Die dissipels wou weet waar is die grafsteen, en niemand weet hoe dit weggerol is nie. Dit is presies wat ‘n opstanding is! Dit is God se werk. Jesus het nie self opgestaan nie, God moes dit doen en elke menslike poging sal nooit die opstandings kan bring wat ons almal nodig het nie! Die mooi is dat God breek deur die deure van ons innerlike weerstand en maak dit oop. In Johannes 20 blaas hy oor die dissipels. En dit is hoe die deure van ons harte weer oopgaan! Die grafsteen en deur wat oopgaan was onsinnige praatjies genoem. Jy kan dit maar noem ‘te goed om waar te wees!” Welkom by die opstanding!

  • Goeie Vrydag: 'n Kruispad deur Theo Geyser

    22/04/2022 Duration: 13min

    Wat sou Johannes bedoel het as hy sê: "They will look upon him whom they have pierced." (Joh. 19:37). Dit is woorde wat hy leen uit Sag. 12:10 wanneer hy sê dat ons na die een sal kyk wat doodgemaak is. Hoekom kyk? Waarna kyk? En, wat sien ons wanneer ons kyk? Wat verteenwoordig die beeld? Daar was daardie dag ‘n legio menings oor wat die beeld van die een wat hang aan ‘n kruis beteken. Was hy ook ‘n rower? Politieke bevryder? Kwaadstoker? Geestelike leier? Of ‘n kansvatter? Ons gaan kyk na een van die beelde in Johannes 12:32 wat ons uitnooi om reg na die kruis te kyk. Jy gaan altyd twee goed sien, ‘n DOODLOOPSTRAAT of ‘n KRUISPAD. Die einde wat niks beteken nie, of eerder nuwe begin?

  • Energie, ontploffing, alchemie - die dood kon dit nie vashou nie // 17 April 2022

    18/04/2022 Duration: 27min

    Energie, ontploffing, alchemie - die dood kon dit nie vashou nie 17 April 2022 Preek deur Frieda van den Heever Skriflesing: Rom 8:15-17 (Message) Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

  • Die Pad Wat Min Loop: Voor jou dood... deur Frieda van den Heever

    11/04/2022 Duration: 15min

    ... die titel is dalk misleidend. Ons almal stap dié pad. Almal se lewens hang aan 'n draadjie. Elkeen se lewe is 'n one-way ticket. Die onderskeid is dat die meeste van ons tot die dag van ons dood veg om te óórlééf, dat 'n paar op die punt kom om hulle lewens weg te gee en nog minder: om hulle dood te gee as geskenk. Ronald Rolheiser skryf: "There are three major stages of Christian discipleship: the struggle to get our lives together, the struggle to give our lives away, and, ultimately, the struggle to give our deaths away. "

  • Oordenking: What Kind Of A King? - pierre

    11/04/2022 Duration: 07min

    Oordenking: What Kind Of A King? - pierre by InVia Gemeente

  • Nabyheid in slegte geselskap; met goeie geselskap in die verte! deur Johan Beukes // 10 April 2022

    11/04/2022 Duration: 27min

    Nabyheid in slegte geselskap; met goeie geselskap in die verte! deur Johan Beukes 10 April 2022 Preek deur Johan Beukes Skriflesing: Lukas 23:39-43 Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

  • Hoe sal dit wees wanneer ons God se nabyheid die diepste kan beleef? deur Theo Geyser

    04/04/2022 Duration: 10min

    "Die mooiste beskrywing van reinheid is wanneer ons so kan lewe, wanneer ons uit ons eie ware diepste geskapenheid kan lewe. En hoe sal dit wees en wat kan ons doen om op daardie plek en op daardie manier voor God te wees. Want om God te sien - dit beteken immers nie dat Hy ’n objek is wat ons raak kan sien nie. Om iemand te sien beteken bloot nabyheid. Dis naby genoeg. Ek kan hom sien. En met God is dit dieselfde."

  • Meditasie: 'Kyk, die mens!' Joh 19 saam met pierre

    04/04/2022 Duration: 12min

    Meditasie: 'Kyk, die mens!' Joh 19 saam met pierre by InVia Gemeente

  • Hoe sal ons onsself troos deur Pierre du Plessis // 3 April 2022

    03/04/2022 Duration: 51min

    Hoe sal ons onsself troos deur Pierre du Plessis 3 April 2022 Preek deur Pierre du Plessis. Skriflesing: Johannes 19: 1-15 Dankie vir almal wat gee en gee en gee en ons help om hierdie gemeenskap te bou en te onderhou! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

  • Meditasie: Psalm 32 saam met pierre

    28/03/2022 Duration: 13min

    Meditasie: Psalm 32 saam met pierre by InVia Gemeente

page 11 from 25