Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 110:50:58
  • More information

Informações:

Synopsis

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episodes

  • Ons liefde is spesiaal (Hooglied 3:1-11)

    08/08/2024 Duration: 25min
  • Kom na my toe; 'n kort wingerdliedjie (Hooglied 1:16-2:17)

    07/08/2024 Duration: 25min
  • n Ontmoetingsplek in die natuur (Hooglied 1:5-15)

    06/08/2024 Duration: 25min
  • Inleiding; Hooglied Salomo se mooiste lied (Hooglied 1:1-4)

    05/08/2024 Duration: 24min
  • Ouderdom en jeug (Prediker 11:9-12:14)

    02/08/2024 Duration: 24min
  • Alles kos geld en kom tot niks (Prediker 10:12-11:8)

    01/08/2024 Duration: 25min
  • Doen wat jou hand vind om te doen (Prediker 9:1-10:11)

    31/07/2024 Duration: 24min
  • Gehoorsaamheid is goed; vermy slegte mense (Prediker 8:2-17)

    30/07/2024 Duration: 25min
  • Wysheid; die werk van God (2) (Prediker 7:15-8:1)

    29/07/2024 Duration: 26min
  • Wysheid; die werk van God (1) (Prediker 7:1-14)

    26/07/2024 Duration: 25min
  • Geniet die lewe onder al die geswoeg (Prediker 5:17-6:12)

    25/07/2024 Duration: 25min
  • Wees versigtig; rykdom kan ellende bring (Prediker 4:17-5:16)

    24/07/2024 Duration: 24min
  • Vir wie of wat sloof ek my af? (Prediker 3:18-4:16)

    23/07/2024 Duration: 25min
  • Elke ding het sy vaste tyd (Prediker 3:1-17)

    22/07/2024 Duration: 25min
  • Oor wysheid en dwaasheid (Prediker 1:12-2:26)

    19/07/2024 Duration: 25min
  • Inleiding; alles loop uit op niks (Prediker 1:1-11)

    18/07/2024 Duration: 25min
  • Ontvang en gee met grasie (Filippense 4:10-23)

    17/07/2024 Duration: 24min
  • Dink reg, dan doen jy reg (Filippense 4:2-9)

    16/07/2024 Duration: 24min
  • Hemelburgers, volhard soos atlete (Filippense 3:12-4:1)

    15/07/2024 Duration: 25min
  • Outobiografie; sy verlede, hede en toekoms (Filippense 3:4-11)

    12/07/2024 Duration: 25min
page 13 from 14