Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Author: Vários
  • Narrator: Vários
  • Publisher: Podcast
  • Duration: 110:50:58
  • More information

Informações:

Synopsis

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episodes

  • Jesus se priesterskap oortref alle ander tussengangers tussen God en ons (Hebreërs 7:4-19)

    12/06/2025 Duration: 24min
  • Melgisedek se priesterskap was hoër as dié van Äaron (Hebreërs 7:1-3)

    11/06/2025 Duration: 25min
  • Op grond van wat Christus vir ons gedoen het staan ons hoop vas (Hebreërs 6:17-20)

    10/06/2025 Duration: 25min
  • Vertrou op God se beloftes nie op eie vermoëns nie (Hebreërs 6:9-16)

    09/06/2025 Duration: 25min
  • Oefen jou geestelike spiere! (Hebreërs 6:1-8)

    06/06/2025 Duration: 25min
  • Moenie net altyd geestelike melkkossies wil eet nie (Hebreërs 5:9-14)

    05/06/2025 Duration: 26min
  • Jesus is deur God aangestel as Hoëpriester (Hebreërs 5:1-8)

    04/06/2025 Duration: 25min
  • Jesus is ons groot Hoëpriester (Hebreërs 4:14-16)

    03/06/2025 Duration: 25min
  • Die Woord is en werk kragtig (Hebreërs 4:12-14)

    02/06/2025 Duration: 24min
  • Reageer gelowig op God se beloftes (Hebreërs 4:8-11)

    30/05/2025 Duration: 24min
  • Die belofte van rus vir die wat glo (Hebreërs 4:1-7)

    29/05/2025 Duration: 25min
  • Vandag as julle sy stem hoor... (Hebreërs 3:12-19)

    28/05/2025 Duration: 25min
  • Die gevaar van afval deur ongeloof (Hebreërs 3:7-11)

    27/05/2025 Duration: 25min
  • Jesus is ook baie belangriker as Moses (Hebreërs 3:1-6)

    26/05/2025 Duration: 25min
  • Die wonderlike gevolg van Jesus se menswording en opstanding (Hebreërs 2:14-18)

    23/05/2025 Duration: 25min
  • Vier insigte om reg na die werklikheid te kyk (Hebreërs 2:5-13)

    22/05/2025 Duration: 26min
  • Gryp vas aan wat jy gehoor het, anders dryf jy weg soos ‘n blaar (Hebreërs 2:1-4)

    21/05/2025 Duration: 25min
  • Christus is beslis ook bo die engele verhewe (Hebreërs 1:5-14)

    20/05/2025 Duration: 25min
  • Christus se verhewe posisie: bo alles en almal! (Hebreërs 1:2-4)

    19/05/2025 Duration: 25min
  • Inleiding; God het eers deur die profete gepraat (Hebreërs 1:1)

    16/05/2025 Duration: 25min
page 2 from 14